Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
Piekniekkonsert met Arno Carstens en Refentse by die Taalmonument Tuinteater
2016-11-24Die bekende kunstenaars Arno Carstens en Refentse tree op Vrydag 2 Desember 2016 as deel van die Tuinteater Piekniekkonsertreeks by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op.
Resensie: Emoji beklemtoon unieke aanslag van Coenie de Villiers
2016-11-23"Coenie de Villiers is geen onbekende as dit kom by oorspronklike en unieke klanke in sy musiek nie en nou, vyf jaar na sy vorige CD, beïndruk hy met Emoji, sy jongste CD."
Huldeblyk: Nico Carstens, musikale genie
2016-11-17"Komponis, trekklaviervirtuoos, rockster. Zen. Hy was ‘n onortodokse buitestander wat terselfdertyd sentraal staan in populêre Afrikaanse musiek."
A Tribe Called Quest’s first studio album since 1998 and the potency of conscious hip hop
2016-11-15"The most important hip hop album of 2016 – and one of the biggest releases of the year – dropped in the same week Republican Donald Trump stunned the world with a surprise presidential victory over Democratic rival Hillary Clinton."
Add a little bit of Palesa to it
2016-11-01On Saturday, 24 September 2016 Palesa was crowned the winner of ATKV-Muziqanto 2016. “I love the stage,” she told me. “I love an audience.”
Hail King Bob, Noble of literature
2016-10-21"That's it if you follow the world according to Dylan, a wandering minstrel with his guitar, harmonica and nasal voice – whose commentaries on the 'human condition', for that's what his songs are, have won him a Nobel Prize."
Oor Bob Dylan en sy Nobelprys vir letterkunde
2016-10-19"Die geringskatting van Dylan lyk vir my egter meer na ’n vorm van snobisme as oorwoë literêre kritiek."
Amandala: "Om in Afrikaans te sing raak iets aan in my"
2016-10-11"Die musiek wou soos klokkies klink, iets skitterend wat ’n huilende kind sal laat ophou huil en weer laat glimlag."
1925band: "Musiek vertel altyd 'n storie"
2016-10-10"Musiek gaan dieper as net luister en dans. Dit vat aan 'n mens se hart. Dit verander lewens, bring mense bymekaar en speel op 'n mens se emosies."
Lucy Jordan se verlore droom
2016-10-05"’n Verlore droom is soos ’n verlore liefde: as jy dit nie tot nostalgie kan verwerk nie, sal dit jou tot raserny dryf – vra maar vir Lucy Jordan."
The Vanilla: "Ons is nie daai band wat rustige pop tunes speel nie"
2016-10-04"Indie pop is oral in die music scene, plaaslik en internasionaal, en dit is dan moeilik om uniek te wees en uit te staan."
Kelderflux: "Ons hou van ongewoon en interessant"
2016-10-04"Suid-Afrika is 'n deurlopende tema in die album, so ek sal sê die enigste kriteria was die gegewe: ons is vier bevoorregte wit Suid-Afrikaanse mans wat reflekteer op ons omgewing en ons onderskeie ervarings daarbinne."
Matt Carstens: "Ek glo nie regtig in genres nie"
2016-09-27"My liedjies weerspieël waar ek is op die stadium wat ek die liedjie skryf."
Mymymy: "Daar is definitief ’n tong-in-die-kies benadering"
2016-09-26"Ons wou in beide tale werk omdat ons nie onsself wil beperk tot ’n sekere mark nie."
Palesa Malieloa wen ATKV-Muziqanto
2016-09-26Jong Kaapse sopraan Palesa Malieloa wen ATKV-Muziqanto.
Uitnodiging: Cape Consort-kooroptrede
2016-09-22Die Cape Consort-koor nooi almal na hul konsert, Polychoral Splendour, wat op Sondag, 25 September om 4 nm in die wonderlike argitektoniese ruimte van die Lutherse Kerk in Strandstraat, Kaapstad, plaasvind.
Alexandra May: "It’s trial and error sometimes"
2016-09-13"I’m pretty new to creating my own music and being involved in the process of bringing it to life."
The Betsie Beers: "Vir nou vat ons dit maar eers gig vir gig"
2016-09-13"Ons het nie regtig gedink ons sal sommer ’n album maak nie, dit was net iets wat oor ons pad gekom het, gelukkig."
“Geskryf in ons eie taal”
2016-09-08Blaq Pearl se selfgepubliseerde digbundel Karadaaa!!! is in Afrikaaps en Engels geskryf. Sy tree vanjaar by die Open Book Festival in Kaapstad op. Menán van Heerden het meer gaan uitvind oor haar jongste projek.
Die SBA se koorfees: Afrikaans Sing!
2016-09-08"Die uitgangspunt was juis dat ons kore van verskeie kulture en agtergronde saambring. Groot fokus is geplaas op gemeenskapskore wat andersins nooit geleentheid sou kry om op 'n teaterverhoog op te tree nie."
