Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Wilken Calitz by US Woordfees 2016: "Jy moet seker maak hulle beleef iets wat hulle nog nooit vantevore beleef het nie"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-23

"’n Kroeg, ’n saal vol akademici, taalstryders, brandweermanne en skoolkinders is almal kliënte as ek besluit het om voor hulle te staan en musiekmaak. "

Bertie Coetzee by US Woordfees 2016: "Die senuwees sal erg knaag so ’n ruk voor die show"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-10

"As mens lanklaas gespeel het, is lirieke soos daai koedoe in die skemer agter ’n haakbos – as jy hom uit die hoek van jou oog kyk, dan sien jy hom, maar sodra jy vir hom kyk, verdwyn hy."

Schalk van der Merwe by US Woordfees 2016: "So ’n produksie is ’n rare ding"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-10

"Dit maak my as kitaarliefhebber vreeslik opgewonde – hierdie gaan baie goed op die oor wees!"

Riaan Nieuwenhuis: "Ek het gemik vir ’n rou en swaar klank"

Henry Cloete Musiek 2016-02-04

"Die stem is natuurlik ook ’n instrument, maar met woorde as alledaagse kommunikasie val die musiek vir my grotendeels in ’n ander kategorie."

Dan Patlansky skud Londen se Borderline

Stephen Fourie Musiek 2016-01-27

"Ek het met my eie oë gesien hoe Dan daardie Saterdagmiddag sy Fender Strat instem met die gebruiklike klanktoets voor ‘n optrede. Daar was geen duiwel nie. Máár: om presies 20h30 dieselfde aand was die duiwel behoorlik los."

Hanru Niemand: "Ek sing nou bietjie oor ander goed"

Henry Cloete Musiek 2016-01-26

"Vir my is die opnameproses nou primêr ’n boekstawing, ’n dokumentering van waarmee ek besig was."

'n Droewe dag vir die spinnekoppe van Mars

Marita van der Vyver In memoriam 2016-01-13

"Ons het David Bowie al dansend gevolg, soos die kinders van Hamlin die magiese rottevanger gevolg het, waarheen hy ons ook al wou lei."

Just Jinjer: "It was like making dinner with the family again"

Henry Cloete Musiek 2016-01-13

"We have always been very open to criticism within the band, simply because we truly know and trust where we’re coming from with each other."

Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

Hans du Plessis In memoriam 2015-12-28

"Ons huldig ’n groot man met ’n groot stem omdat sy talent nie onder die maatemmer gebly het nie, maar omdat hy dit onselfsugtig gedeel het met enigiemand wat wou luister na die stem wat nie gou gaan stil raak nie."

In memoriam: Brixton Barnard

Danie Marais In memoriam 2015-12-23

"Jy laat 'n broeiende Brixton-vormige leemte."

Drikus "Brixton" Barnard: Toe klim ek ook op die bandwagon

Karien du Plessis In memoriam 2015-12-22

’n Verslag oor ’n road trip saam met die Brixton Moord en Roof Orkes STRAB toe – Mei 2007.

Lekker musiekonderhoude van 2015

Henry Cloete Musiek 2015-12-14

Watter musiekonderhoude sal Henry Cloete van 2015 onthou? Hier is sy lys.

Nagligte: "Dalk is ons maar net late bloomers"

Henry Cloete Musiek 2015-12-10

"Soos die meeste eerste albums het ons obviously ons tyd gevat met nie net die skryf nie, maar ook die konsep."

De Wallen: "Ons is maar van nature bietjie links van die regering"

Henry Cloete Musiek 2015-11-30

"Dit is op die ou end van die dag wat my laat opstaan in die oggend. Ek kan op enige given dag die twee albums in my hande vashou en net dankbaar wees vir die beste vyf jaar van my lewe."

Gangs of Ballet: "We had to reinvent ourselves"

Henry Cloete Musiek 2015-11-30

"At the end of the day you have human beings creating music to communicate to other human beings, which is a simple but essential concept ..."

Spoegwolf: "Ons koppe is meestal in een mus"

Henry Cloete Musiek 2015-11-25

"Ons móés die album anders benader, aangesien ons almal nou baie nader aan mekaar is."

Wit Kasteel: "Liedjies is maar soos reën"

Henry Cloete Musiek 2015-11-25

"Die proses om seker te maak jy stel unieke musiek vry, is ’n moeilike proses."

Jack Parow: "Ek is maar eintlik bietjie van ’n introvert, of ’n observer"

Henry Cloete Musiek 2015-11-09

"Theunis Engelbrecht is so ’n cool bra, en dit was net ’n immense eer en plesier om saam met hom te werk. Ek beveel aan dat hy alle boeke wat gepubliseer word van nou af skryf, maak nie saak oor wie of wat dit is nie."

Suzanne: "Ek wou baie graag ’n eerlike album maak"

Henry Cloete Musiek 2015-11-09

"Dit was vir my belangrik dat elke liedjie op die album ’n sterk liedjie moes wees. Ek wil graag strewe na gehalte in ’n tyd wat mense daarvoor vra."

Gerald Clark: "My wortels sal altyd ’n blou ondertoon hê"

Henry Cloete Musiek 2015-11-04

"Die 'sweet spot' lê daar waar jou kop en jou hart mekaar ontmoet en rustig gesels oor hul onderskeie motiewe."

Top