Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

aKING: "Ons wou ’n uiteenlopende produk uitbring"

Henry Cloete 2014-10-03 "Party songs vang jou onverwags in die skryfproses as iets wat die potensiaal het om op radio te speel, en ander wat jy glo is ’n single, maak soms geen opspraak by luisteraars nie."

Beleef Optelverse in Johannesburg

2014-10-02 'n Produksie geweef met woord en musiek.

Taxi Violence: "Radio play is nie alles nie ..."

Henry Cloete 2014-10-02 "Dit is in ons oë die beste album wat ons nog vrygestel het – alhoewel ’n mens dit elke keer sê as jy ’n nuwe album vrystel, haha, maar daar is net iets spesiaal aan dié album."

Clover Aardklop 2014: Magdalene Minnaar gesels oor Poskantoor

Carine Janse van Rensburg 2014-10-01 Magdalene Minnaar gesels oor die nuwe Afrikaanse opera Poskantoor.

Ryno Velvet: "Omstandighede en begrip speel ’n groot rol ..."

Henry Cloete 2014-09-22 "Daar was, soos voorheen, geen perke aan styl of genre nie. Ek het nog altyd van die geleentheid gebruik gemaak om met verskeie genres te eksperimenteer, en veral in Afrikaans ..."

Tien vrae: Stephanus Muller oor Nagmusiek

Stephanus Muller, Naomi Meyer 2014-09-18 "Nagmusiek is 'n transgressiewe teks op verskillende vlakke, en om vir soveel jare in 'n proses gewikkel te wees wat deurlopend toets en verstel en torring aan die grense waarbinne ek gemaklik is – dit het my verander."

Clarinet Virtuoso, Krakauer, at Nederburg Concert Series

2014-09-17 World-famous virtuoso, David Krakauer, accompanied by foremost pianist, Kathleen Tagg, take their bow on the Nederburg stage.

Clover Aardklop: Daar kom die Jaloersbokkies

2014-09-09 Programaanbieders Nedine Blom en Jawaahier Petersen van die radiostasie Jaloersbokkies FM hou jou geselskap terwyl jy bekoor word deur die musiek waarvan hulle die jaloerse bewakers is: Afrikaanse treffers, ghoema-musiek, Maleisiese musiek...

Chris Chameleon, Posduif en die driepootpot

Henry Cloete 2014-09-09 "Nou ja. Jy sê die bedryf-deel van musiek 'verander'. ’n Karkas wat in die son lê en vrot en deur die maaiers gevreet word, verander seker ook maar."

Mr. Cat & The Jackal se Set: "Daar is definitief ’n donker streep ..."

Henry Cloete 2014-09-09 "Lewe was nie noodwendig te vriendelik met ons gewees die afgelope drie jaar nie, en mens reflekteer mos maar jou omstandighede."

Zanne Stapelberg and Kathleen Tagg in Wordsong

2014-09-08 The soprano Zanne Stapelberg, accompanied by pianist Kathleen Tagg, will be performing in a lunch hour concert on Friday 19 September at 13:00 in the Miriam Makeba Concert Hall on the Unisa Muckleneuk Campus. The programme, compiled by Stapelberg and Tagg themselves, is titled Wordsong.

Jazz legend McCoy Mrubata performs at Unisa

Ina van Rooyen 2014-08-28 The jazz saxophonist McCoy Mrubata will perform in the beautiful, intimate Miriam Makeba Concert Hall at Unisa on Thursday 4 September at 19:30. 

Nagmusiek deur Stephanus Muller

Lou-Marié Kruger 2014-08-19 "Die betekenisvolheid van hande, hare, tande en molpenisse. Veral hande. Liefde en obsessie. Nag en dood en waarheid. En Ansbach se soort musiek: atmosferies, improvisatories met die gedrae tema wat soos ’n passacaglia uit die donker arpeggios verrys …"

Jake Gunn: "Die kitaar sit my elke dag ore aan"

Henry Cloete 2014-08-12 "Ek’s baie lief vir hulle. Hulle is my girlfriends. Kwaai, gemeen, pragtig, sexy, vol dinge en grille soms, maar hulle los my nie en het nooit hoofpyn nie, jy weet ..."

US Woordfees 2015: Saartjie Botha se visie

Saartjie Botha, Naomi Meyer 2014-08-06 "Dat die US Woordfees 'n fees van uitnemendheid sal wees wat mense roer en raak."

Lucy Kruger: "I had time to find a sound"

Henry Cloete 2014-08-05 "My first few shows playing solo were really quite depressing and very forgettable ..."

ATKV: Temba-musiekprojek

2014-07-28 Hier gee musiek kinders se siele vlerke.
Top