Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Nagmusiek deur Stephanus Muller

Lou-Marié Kruger 2014-08-19 "Die betekenisvolheid van hande, hare, tande en molpenisse. Veral hande. Liefde en obsessie. Nag en dood en waarheid. En Ansbach se soort musiek: atmosferies, improvisatories met die gedrae tema wat soos ’n passacaglia uit die donker arpeggios verrys …"

Jake Gunn: "Die kitaar sit my elke dag ore aan"

Henry Cloete 2014-08-12 "Ek’s baie lief vir hulle. Hulle is my girlfriends. Kwaai, gemeen, pragtig, sexy, vol dinge en grille soms, maar hulle los my nie en het nooit hoofpyn nie, jy weet ..."

US Woordfees 2015: Saartjie Botha se visie

Saartjie Botha, Naomi Meyer 2014-08-06 "Dat die US Woordfees 'n fees van uitnemendheid sal wees wat mense roer en raak."

Lucy Kruger: "I had time to find a sound"

Henry Cloete 2014-08-05 "My first few shows playing solo were really quite depressing and very forgettable ..."

ATKV: Temba-musiekprojek

2014-07-28 Hier gee musiek kinders se siele vlerke.

"Ons bly hard en heavy" - KOBUS!

Henry Cloete 2014-07-21 "KOBUS! sal nooit dieselfde ding twee keer doen nie. Dis nie in ons aard nie."

Rembrandt: "Ek móét musiek maak ..."

Henry Cloete 2014-07-14 "Selfs net ’n paar dae sonder die snare onder my vingers is te veel, maak nie saak wat anders in my lewe aangaan nie. Dit het gehelp toe ek besef daar is nie ’n ander manier vir my nie ..."

Monark se 'bepynsing' die moeite werd

Henry Cloete 2014-07-08 "Ons het nog altyd geglo in ’n minimalistiese benadering, maar het vooruitgegaan in die kuns om dit in die praktyk te behaal."

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees: Musiek en klassieke musiek

2014-07-02 Van groot musiekkonserte en ’n splinternuwe komiese opera tot intieme konserte vorm deel van vanjaar se musiekaanbod by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat van 7 tot 11 Oktober in Potchefstroom aangebied word. 

Ann Jangle: "Call me a rebel or whatever ..."

Henry Cloete 2014-07-01 "On many occasions I jumped out of classroom windows during class at school, failed subjects, got expelled due to complete boredom. I have walked out of just about every job I have ever attempted."

Dior se Antwoord

Lien Botha 2014-06-27 Besiel hul, of verkoop Die Antwoord hul siele met die nuwe Dior-advertensie?

In Memoriam: Onderhoud met wyle Stefans Grové

Stefans Grové, Stephanus Muller 2014-06-25 Stephanus Muller het op 10 Desember 2001 'n onderhoud met wyle Stefans Grové in La Pat Koffiekroeg by die Universiteit van Pretoria gevoer. Hy deel hierdie kosbare inhoud met LitNet.

Annie Klopper resenseer Shunt van William Welfare

Annie Klopper 2014-06-23 "Retrodistorsie met smeersels Pink Floyd, Deep Purple en Creedence Clearwater Revival."

Jeanne Zaidel-Rudolph pays homage to Stefans Grové

Jeanne Zaidel-Rudolph 2014-06-18 "My Teacher, My Mentor, My Friend!"

Laura Burhenn's Songbird Tour in South Africa

2014-06-18 Laura Burhenn, American singer-songwriter of Postal Service, Bright Eyes and The Mynabirds fame, will be collaborating with homegrown songbirds in SA this July

The music of Queen in The Show Must On at Grandwest

2014-06-11 Paying tribute to the ever popular music of Queen is The Show Must Go On which runs at the GrandWest Roxy Revue Bar from Friday 27 June 2014 until Saturday 30 August 2014.

Wie is die Pretoria Symphony Orchestra?

Francois Malherbe, Naomi Meyer 2014-06-04 Is hulle net 'n spul amateurs?

Coming back home

Tamsyn Lunt 2014-06-04 "St Lucia, I think I speak on behalf of everyone there when I say you are welcome home any time you’d like." 
Top