Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

US Woordfees 2014: Feesfoto's

Izak de Vries 2014-03-13 Izak de Vries is bedrywig by die US Woordfees 2014 en deel sy feesfoto's met LitNet.

Chromatiese klanke

Rentia Bartlett-Mohl 2014-03-12

"Vrydag 7 Maart tydens vanjaar se US Woordfees het die talentvolle Wilken Calitz sy gehoor se musiekvermoëns getoets met ‘n verskeidenheid verskillende klanke geïnspireer deur verskeie persoonlike ervarings, herinneringe en komposisies."


RAMfest 2014: Musiek groei geil

Gerdus Senekal 2014-03-12 Al het mens RAMfest toe gegaan net om “jou” band te sien, het die kwaliteit van die shows verseker dat dit deur en deur die moeite werd was. En met die ongelooflike plaaslike talent wat tussenin gesaai was (De Wallen, Flaming De Villes en PHFAT het regtig uitgestaan), was die musikale aanbieding welig en vrugbaar.

Basson Laubscher: "Ek weet nie hoe dit gebeur nie – it just kinda does"

Henry Cloete 2014-03-04 "Ek dink blues-rock is besig met herlewing want daar's geen bullshit nie – dis rou emosie en passie en live; it's real; daar's geen tricks nie en ek dink mense soek weer dit met vandag se lewe, waar als op ’n rekenaar of selfoonskerm gebeur en als gefake kan word."

Joshua Grierson on boundaries, professional strangers and tennis

Henry Cloete 2014-02-25 "I have no regrets. I guess one of the hardest realisations I had to come upon was that mere talent is not enough ..."

Jack Parow: "As jy konsentreer op 'hits' maak, gaan jy mal raak ..."

Henry Cloete 2014-02-25 "Dis weird, ek het originally ook half besluit, kom ons doen hierdie ding, ek wil bietjie speel met die akoestiese vibe, met die idee dat dit half ’n ekstra is, ma soos jy sê, dit het amper half oorgevat ..."

Top choirs to perform in KZN Midlands this week

2014-02-18 The Drakensberg Boys Choir, The Chamber Singers and the Cape Soloists Choir will perform as part of the International Choral Conducting Seminar.

Waarna luister Nina Schumann?

Nina Schumann, Naomi Meyer 2014-02-18 Klassieke musiek is haar lewe, maar vakansies kuier iemand anders in haar sitkamer.

Russians dominate final round at Unisa's international flute and clarinet competition

Ina van Rooyen 2014-02-14 Six finalists, among whom three Russians, will play six different concertos in the two final rounds on Friday 14 and Saturday 15 February of the 1st Unisa International Flute and Clarinet Competition in the ZK Matthews Great Hall at Unisa in Pretoria. 

Lochner de Kock: "Die kreef is al gewoond daaraan om skuinsweg te swem"

Henry Cloete 2014-02-11 "Alles is semibiografies. ’n Mens deel maar eenvoudig dinge wat vir jou belangrik is."

Hunter Kennedy: "Ons het dinge heel anders aangepak as voorheen ..."

Henry Cloete 2014-02-11 "Die natuur speel nog altyd ’n groot rol in die musiek en liriek van die groep. Dit inspireer ons en lig ons taalgebruik in."

Up the Creek 2014 en die "giant love affair"

Gerdus Senekal 2014-02-05 ’n Naweek by die plaaslike Up the Creek-musiekfees lei tot passievolle verliefdheid en dramatiese onttrou.

Bruce belowe: ek werk vir julle

Nadia de Kock 2014-02-05 “Ek het geglo ek sal nie weer die geleentheid kry om ’n Springsteen-show by te woon nie. En toe speel 702 Talk Radio een oggend laat in 2013 die eerste akkoorde van “Born in the USA”, David O’ Sullivan sê: “At last, at last!” en ek gooi amper my kar om.”

In Memoriam: Pete Seeger

Kerneels Breytenbach 2014-02-04 “Pete Seeger is die vader van protesmusiek. Sy loopbaan het ‘n patroon van aanvaarding en verwerping, aanvaarding en verwerping gevolg, en ten laaste vredige aanvaarding deur die publiek. Dit het ‘n patroon geskep wat dikwels herhaal is in die ontwikkeling van moderne musiek ...”

Bruce Springsteen, Bellville, rede om te glo

Clinton V du Plessis 2014-01-30 "Net soms vind ek iets wat tog nog die moeite werd is om in te glo ..."

Springsteen: Hoe ouer jy raak, hoe meer beteken dit

Annie Klopper 2014-01-30 “En toe tref dit my – net soos die sewentien tromslae my destyds tussen Minnie Mouse se ore teen my bors getref het: Bruce is nie meer slegs my ouers se Bruce nie. Hy is nou ook mý Bruce.”

RSG | Sanlam Radiodramaskryfkompetisie 2014

Kobus Burger, Naomi Meyer 2014-01-28 Word 'n dramakoningin. Skryf 'n storie vir die radio en jy kan groot kontantpryse wen. Kobus Burger gee 'n paar wenke.

Soweto String Quartet features at opening of Unisa competition

Ina van Rooyen 2014-01-28 The Soweto String Quartet will perform at the opening ceremony of the 1st Unisa International Flute and Clarinet Competition on Sunday 2 February at 19:00 in the ZK Matthews Great Hall.

Springsteen: Opregtheid kweek opregtheid

Henry Cloete 2014-01-28 "Iets wat my herhaaldelik opgeval het, so gepraat van opregtheid, was ook die opregtheid van talle gehoorlede ..."

Taleswapper's Donny Truter off to Nashville (if his girl likes it)

Henry Cloete 2014-01-20 "Without creative or pioneering thought we cannot evolve, we cannot break the boundaries of the ever imminent plague of the mundane and normalcy. We must go see live music. We must pay to get in if there is a cover charge and see the product of our fellow human."
Top