Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Rocking the Daisies: Treurige soeke na ontsnapping

Gys Visser 2013-10-10 "Daar is ’n hulpeloosheid in ons jeug vandag, veral in Suid-Afrika. ’n Geneigdheid om te glo dat die antwoord vir alles wat pla lê in ontsnapping."

Anna Calvi: One breath

Réney Warrington 2013-10-10 "I suspect we are faced with genius here and I am at a loss for words."

Kaalgat tussen die Daisies

Louzel Lombard 2013-10-09 "Ongeag die demografie is almal wat met die N7 deur Durbanville of die R304 deur die Malmesbury-plase op pad na Darling ry, op soek na ’n speed wobble wat hul lewens sal ophelder. Diegene wat by Rocking the Daisies en ander soortgelyke rock- en transfeeste uithang, verbeel hulle dat hulle tydelik aan die beperkinge van die sosiale orde kan ontsnap. Gmf."

Prize-winning pianist Jan Hugo at Unisa

Ina van Rooyen 2013-10-02 South African pianist Jan Hugo will perform at Unisa on Saturday 05 October at 18:00 in the Enoch Sontonga Hall in Pretoria.

No more blurred lines – putting misogyny on parole

Megan Jane Bursey 2013-09-23 "'Suggestive', 'misogynistic' and 'demeaning' are three words which came to mind while I was watching the music video for Robin Thicke’s song 'Blurred Lines'."

’n Intieme aand met Johnny Clegg is onvergeetlik

Maryke Roberts 2013-09-19 "Dis nie net ’n reis oor drie dekades vir Johnny Clegg nie, dis ’n reis vir Suid-Afrika, ’n persoonlike reis vir elkeen wat die vertoning gaan kyk. ’n Introspeksie oor hoe ver ons gekom het sedert 1994 en hoeveel ons nog het om van mekaar se kulture te leer."

Wie is Walkie Talkie?

HemelBesem, Toast Coetzer, Réney Warrington 2013-09-19 "’n Outlet vir drie ouens wat baie common ground tussen hulle het wat die kuns en perspektief betref (en baardstyl)."

Westhuizen Piano Duo

Ina van Rooyen 2013-09-18 The Westhuizen duo, consisting of pianists Pierre and Sophié van der Westhuizen, will perform in the ZK Matthews Great Hall at Unisa on Sunday 22 September at 16:00.

Clover Aardklop 2013: Louise Pieterse oor haar Onderro(c)k-uitstalling

Henry Cloete 2013-09-18 "Elke fotopaar het op een manier of meer ’n ooreenstemmende verhaal. Byvoorbeeld, Inge Beckmann is vernaam vir haar besonderse verhoogpersoonlikheid, nes Alice Cooper, en Francois van Coke wat dieselfde idee oordra as die een van Johnny Cash op sy bekende middelvinger-foto."

Laurie Levine: "This album feels like a definite shift ..."

Henry Cloete 2013-09-17 "There is no reaching a plateau when it comes to the big stuff of the heart. There is only the knowledge that it all comes around again and again ..."

Introdans presents Superstars – everything you need in a short and powerful package

Ed Campbell 2013-09-17 "The pace and technical prowess gradually increase to deliver a powerful and passionate finale, ending a performance which is short, yet diverse with mixed tones and truly varied styles. This manages to captivate me as a dance-dummy from beginning to end, and Introdans’s promise actually seems rather modest in retrospect."

Die See II: CD-resensie

Réney Warrington 2013-09-13 "Slotsom: Dit is verdomp awesome."

Daar's 'n engel in my koskas

Willie Strauss, Naomi Meyer 2013-09-10 Naomi Meyer het gaan uitvind wie Willie Strauss van Daar's 'n engel in my koskas is en nog gaan hoor omtrent sy vertoning vanjaar by die Clover Aardklop-kunstefees.

FREE Download: Sing 'it songwriter's manual

2013-09-09 Want to write the perfect song but have no idea where to begin? Singer songwriter, Luna Paige, has put together a comprehensive manual for all writers and musicians. Download the FREE Sing 'it songwriter's manual!

Kaapse liedjieskrywers leer by Luna, Koos en Hunter

Chrizane Geldenhuys 2013-09-09 "Mens kan nooit genoeg geleenthede vir liedjieskrywers skep om aan hul tegniese vaardighede te werk nie."

Internasionaal bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars op die verhoog: Michelle Breedt en Nina Schumann

2013-09-06 Suid-Afrikaanse internasionaal bekende kunstenaars, Michelle Breedt en Nina Schumann, voer ‘n seleksie van Schubert Liedere uit op 21 September in die Endler Konsertsaal, Stellenbosch.

Pussycat se Toni Willé vir die eerste keer by Clover Aardklop

2013-09-05 Vir die spesiale konsert by Clover Aardklop gaan Toni solo-liedjies asook duette sing. Saam met haar in die konsert is Steve Hofmeyr, Andriëtte Norman, Nádine, Elzabé Zietsman, Jan Blohm, Wynand & Chereé, Melissa van der Spuy en Anrika.

Fokofpolisiekar – en nou's dit al tien jaar later

Amber Kriel 2013-09-04 "Tussen die groen wingerde van Durbanville se plase lê die Hillcrest-landgoed knus in die hoek weggesteek. Vanaand tree die stout seuns (of mans, eerder) van die Afrikaanse rock-toneel hier op."
Top