Rocco de Villiers by Die Boer Teater

  • 0

Waar: Die Boer Restaurant Teater, Durbanville
Wanneer: 14, 15 November om 20:30
Kaartjies: R120

Immergewilde pianis, Rocco de Villiers speel musiek van sy jongste album, Stunning! Tunes soos THE WORLD IN UNION, HYMNE A L’AMOUR, WHAT A WONDERFUL WORLD, GREEN GREEN GRASS OF HOME, STAIRWAY TO HEAVEN, UNFORGETTABLE, THE LAST WALTZ, SACRIFICE en nog tonne juweeltunes. Ook musiek van sy 2 vorige platinum status albums met treffers soos MUSIC BOX DANCER, YOU RAISE ME UP en CHARIOTS OF FIRE. klavier musiek soos nog nooit van tevore. In Roccostyl!

Cd’s, DVD’s beskikbaar by die deur.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top