Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Franz Schubert song cycle at Unisa

Ina van Rooyen 2013-09-03 The prolific German art song composer Franz Schubert’s song cycle Winterreise will be performed by tenor Florian Cramer in a seldom Lieder concert in the Enoch Sontonga Hall at Unisa on Sunday 8 September at 16:00. 

Jak de Priester bring N1 van my hart na Aardklop

Henry Cloete 2013-08-29 "Ek is ’n groot aanhanger van die animasiekunstenaar Diek Grobler se werk en dit was my idee om hom deel te maak van my produksie."

Namibiese Woordfees 2013: Volledige program

2013-08-29 Hier is die volledige program van die Namibiese Woordfees 2013. Die fees vind vanaf 2 tot 7 September 2013 in Windhoek plaas.

Arno Carstens Unplugged - Die Boer

2013-08-28 Arno Carstens will tour the South African Coast with his eclectic alternative rock brand during the month of September 2013, at venues in the Western & Eastern Cape and KwaZulu Natal as part of the annual Arno Carstens Unplugged series that will include popular tracks from Arno's solo career.

Ses Snare sing slegs Afrikaans by Clover Aardklop 2013

Naomi Bruwer 2013-08-28 "Ons speel die musiek waarvan ons hou, verwerk dit vir ses stemme en ses akoestiese kitare en laat dit heel anders klink." Naomi Bruwer gesels met Giep van Zyl oor Ses Snare se musiekproduksie by Clover Aardklop 2013.

Lyric writing workshops with Luna Paige, Hunter Kennedy and Koos Kombuis

2013-08-27 Come and learn to write lyrics from the best of the best! Luna Paige, Hunter Kennedy and Koos Kombuis will be sharing their lyric writing tips, you will get a comprehensive songwriting manual and get to sit down with these artists to discuss your work. Limited seats available!

Jakob Marengo: Lest we forget – ’n musical

Aldo Behrens, Naomi Meyer 2013-08-27 "’n Halwe potsierlike Namatannie wie oor haar Siebie en haar man se afsterwe huil dat dit ’n teaterbelewenis word. Hulle huil my oë elke repetisie vol trane. Oorlat hulle so opreg oor hulle se hond huil – ’n oerhuil oor die eeue heen."

Bel Canto Ensemble se Lentedagkonsert by die Atterburyteater

Ina van Rooyen 2013-08-27 Mimi Coertse se jong operageselskap, the Bel Canto Ensemble, tree Sondag 1 September om 16:00 by die Atterburyteater in Lynnwoodweg, Pretoria op.  

Baroque music on Spring Day

Ina van Rooyen 2013-08-27 A concert dedicated to the Baroque composer Heinrich Schütz will take place in the ZK Matthews Great Hall at Unisa on Sunday 1 September at 16:00. 

Laudo Liebenberg: "Ons het ’n tawwe paar jaar gehad ..."

Henry Cloete 2013-08-26 "Nou 'self-managed' en 'independent', lyk die toekoms rooskleurig en met ’n skoon blaadjie kan óns die 'shots call' van wat volgende moet gebeur."

Groot, groter, grootste! Reuse musiekaanbod vanjaar by Clover Aardklop

2013-08-23 Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan, Kurt Darren, Bok van Blerk, Jay, Bobby van Jaarsveld, Riana Nel, Valiant Swart, Karen Zoid ... Dis maar net ’n paar van die groot name wat vanjaar kom konsert hou by Clover Aardklop.

Rozelle Blackie 101

Rozelle Blackie, Naomi Meyer 2013-08-23 Wie is Rozelle Blackie? In 2011 het Rapport met haar gesels. Nou het sy haar debuutalbum uitgereik. Sy gesels met Naomi Meyer oor kos en musiek.

"Serving suggestion: with an open mind" – Bye Beneco

Henry Cloete 2013-08-23 "It is difficult to pinpoint our sound and I think the reason for this is that we do not aim for one."

Verskietende ster: ’n Onderhoud

Stefan Enslin, Naomi Meyer 2013-08-20 "Stad-en-streeksbeplanning het my kreatiwiteit en lus vir werk heeltemal doodgemaak en ek het besef hoe belangrik dit is om geluk in jou werk te vind." Stefan Enslin gesels oor sy reis na romanskryf.

Francois van As: "Komedie is die nuwe rock ’n roll"

Henry Cloete 2013-08-20 "Daar is definitief meer groei in die komediebedryf en ek het gevoel dat ek ’n beter kans het om vir myself ’n naam te maak as ’n komediant eerder as ’n musikant."

Two Lunch Hour Concerts in August at Unisa

Ina van Rooyen 2013-08-15 The Unisa Music Foundation lunch hour concert series continues this month with two concerts on the Muckleneuk Campus in Pretoria. 

Oppikoppi 2013: 'n Skalpel in die vorm van 'n strydbyl

Gerdus Senekal 2013-08-14 "Tussendeur die rondslentery van verhoog tot verhoog sien ek hoe die Bewilderbeeste die diverse musikale aanbieding van Koos Kombuis tot Zakes Bantwini en Mi Casa terdeë geniet. Werklik ’n plek vir 'elke kleur en geur', soos vriend Dane sê."

Herman Kleinhans: "Ek gee nie meer om oor die bedryf nie ..."

Henry Cloete 2013-08-13 "Ek is moeg daarvoor om vir almal te cater en ek het besluit om net te doen wat ek wil doen en musiek te skryf en maak wat my gelukkig maak ..."
Top