Musiek
KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.
KlankKas is your gig guide and music fix.
Liela Groenewald: "My benadering was ’n bietjie hedonisties ..."
2014-01-20 "Na seker 15 jaar van maar traak-my-nie-agtig musiek maak, het dit vir my na ’n groot, seer gaping begin voel om geen rekord van my musiek te hê nie, om dit nie te kan deel nie ..."Suidoosterfees 2014: Gratis radiodrama-slypskool in samewerking met RSG
2014-01-17 ’n Radiodrama-slypskool word twee maal in samewerking met RSG gratis by die Suidoosterfees 2014 aangebied. Die datums en tye wanneer dié uitmuntende geleenthede bestaan, is Vrydag 31 Januarie 12.30-14.00 en op dieselfde dag weer 15.00-16.30 by die Kunstekaap.Up the Creek 2014
2014-01-16 At Up The Creek everyone comes together.No VIP nonsense. No pretence. No cliques.
Just a beautiful river. Three epic stages.
Thirty awesome live bands and our country’s coolest comedy acts.
