Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Arno Carstens Unplugged feat. David Watkyns and Gus Warden

2013-11-19 December 2013 sees singer songwriter Arno Carstens performing a series of unplugged shows in the Western and Eastern Cape backed by David Watkyns and Gus Warden.

RQTN: Simplicity with French flair

Christopher Udemans 2013-11-12 “You probably haven’t heard of RQTN. The name is far from ubiquitous in South African musical circles. However, this regional anonymity is not due to a lack of talent. Far from it. It’s a matter of proximity. The one-man musical project hails from France, some 9 000 km away.”

Gerald Clark se Follow the River: buite die blues-boks

Chrizane Geldenhuys 2013-11-12 Met hierdie album wil Gerald jou nie op sy perd saal en op 'n lekker stowwerige ride vat nie.

Black Cat Bones: "Ons doen wat ons kan so hard as wat ons kan ..."

Henry Cloete 2013-11-12 "In die States perform ouens nie as daar nie showers en catering en f***en blomme backstage is nie, maar jy kan dit nie verwag van Tannie Miem se Bistro in Aliwal-Noord nie! Jy sit in Afrika, baby, and this ain’t no place for sissies."

Richard Pryor talks Table Mountain Blues Summit

Henry Cloete 2013-11-12 "I'll look at him for a while, take a deep breath, and then tell him in a very confident, non-flippant voice: 'It's Three Chords and the Truth'."

No Direction Home - Huldeblyk aan Bob Dylan

2013-11-07 “Ek het gevoel daar is nog nie regtig in ons land ’n huldeblyk-vertoning van Bob Dylan wat die talentvolle liedjieskrywer gestand doen nie. Dylan het so baie ongelooflike liedjies geskryf – waarvan baie liedjies nie eers bekend is nie.”

Die Skynmaagde prys ANC met “Wat 'n vriend het ons in Zuma”

2013-11-07 “Kerkorrel se aanprysing van PW Botha en die NP in hierdie konteks het ons laat besef dit is tyd vir die lied om in ’n moderne konteks voort te leef,” meen Die Skynmaagde. “Ons wou op soortgelyke wyse ons onvoorwaardelike liefde vir Jacob Zuma en die ANC aandui.”

Guys and dolls: ’n triomf vir die Gilbert en Sullivan-vereniging

Danie Botha 2013-10-30 Vol van kleure, aanskoulik, so energiek! Naas die musiek, sang, toneelspel, stralende verhooginkleding en verrassende geprojekteerde animasies is dit veral ’n opwindende dans- en bewegingskuns-ekstravaganza – ’n hoogtepunt in Kyla Thorburn se teaterloopbaan.

Rufio Vegas: "RufiYolo is ’n beweging"

Henry Cloete 2013-10-30 "Sodra ’n man die pop-standaard lig en dit vir almal toeganklik maak, sal dit moeiliker raak vir ander popkunstenaars om gemors op die rakke te sit."

She came, she shone, she conquered

Mischke le Cordeur 2013-10-18 ‘n Paar keer betrap ek my waar ek net in doodse stilte na Rihanna op die grootskerms staar en ek bekyk die megaster van maanhaar tot toon. Sy is beslis mooi en selfversekerd, smeulend en charismaties.

Francois van Coke: "Hierdie album gaan oor ’n stryd met die hede"

Henry Cloete 2013-10-16 "Ek weet nie of dit ooit uitgewoed sal word nie. Dit is deel van my soos dit is om asem te haal en om musiek te maak. So, die lyne raak party keer nogal vaag, want die lirieke is persoonlik en dit is wie ek is."

Chris Chameleon: "Ek sluit myself by daai siniese groepie in"

Henry Cloete 2013-10-16 "Wanneer ’n ou skielik gospel toe gaan, is dit altyd verdag. En ek weet dit. Ek’t dit self raakgesien, so ek was voorbereid op daai aanslag."

Michelle Breedt deel haar gunstelingmusiek

Michelle Breedt, Naomi Meyer 2013-10-15 Naomi Meyer gesels met musikante, musiekkenners en musiekliefhebbers in die wêreld van klassieke musiek. Vandag is Michelle Breedt – internasionaal-bekende mezzosopraan – aan die woord.

Inaugural gala concert at Unisa's historic Governor's House in Pietermaritzburg

Ina van Rooyen 2013-10-15 The Unisa Music Foundation will present a gala opening concert for the inaugural performance on 18th October 2013 at their new performance hall on the Unisa Campus in Pietermaritzburg.
Top