Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Fotoblad: Guy Buttery se bekendstelling van To Disappear in Place

Retha Ferguson 2011-11-17 Dinsdagaand in Langstraat was Guy Buttery se eerste Kaapstad-bekendstelling van sy nuwe album To Disappear in Place. Retha Ferguson het ’n versameling foto's geneem.

Guy Buttery verlei weer eens met uitsonderlike kitaarspel

Retha Ferguson 2011-11-17 Dinsdagaand in Langstraat was Guy Buttery se eerste Kaapstad-bekendstelling van sy nuwe album To Disappear in Place. Die album bestaan uit B-kante van sy laaste uitreiking, Fox Hill Lane (wat in 2010 die SAMA vir beste instrumentele album gewen ...

Boem boem die blou bonsmannetjie gaan groen

Naomi Meyer, Hanli Brink, Minki Burger 2011-11-16 Lollos is soos om ’n stootwaentjie op te slaan – mens verstaan nie veel van die affêre as jy nie self klein kindertjies het nie. Vir diegene wat laat slaap op naweeksoggende en wat nie ken van chroniese oorinfeksies nie: Lollos is daardie ...

Andrew Lloyd Webber's The Phantom of the Opera

2011-11-15 Broadway’s longest running musical, Andrew Lloyd Webber’s The Phantom of the Opera, with its unforgettable score, jaw-dropping scenery, exquisite costumes and breathtaking special effects, has experienced sell out seasons around the world and starts at Artscape in Cape Town on 22 November 2011 before playing at The Teatro at Montecasino in 2012.

Supernova beklemtoon Minnie se talent

Elbie Adendorff 2011-11-12 Supernova beklemtoon die talent van Minnie as liriekskrywer en komponis.

Mike van Graan on the “arts campus”, Africa 101

Mike van Graan, Naomi Meyer 2011-10-27 Africa 101 explored contemporary trends, icons and innovations in African music, literature, cinema, dance, theatre, visual art and cultural tourism. It took place in the Artscape from 24 to 29 October 2011.

Laurie Levine se Six Winters is hartverskeurend mooi

Leon-Ben Lamprecht 2011-09-14 Om die waarheid te sê, ek is so verstom deur hierdie kunstenaar, deur hierdie musiek, dat ek nie lekker weet hoe om te verduidelik presies hoe baie ek van Six Winters hou nie. (Verskoon my dus as ek spontaan “hallelujah!” en/of “hosanna!” sou uitroep.)

Spookpsalms vol opgewekte akoestiese melankolie

Leon-Ben Lamprecht 2011-08-10 Een van die “elder statesmen” van die Suid-Afrikaanse musiektoneel, Piet Botha, het (uiteindelik!) na agt jaar weer ’n Afrikaanse album die lig laat sien. Na 2003 se Die Mamba en 1997 se ’n Suitcase vol winter (albei puik albums, as jy my vra) is  ...

Fotoblad: Bekendstelling van Fourie Botha se Donkerkamer

Bibi Slippers, Bibi Slippers 2011-07-06 ek tree die vierhoek binne ... Fourie Botha se bundel Donkerkamer is op ’n donker Donderdagaand by die Book Lounge in Roelandstraat bekendgestel. “dit het tyd geraak,”/ deel jy my mee .....

Spoorloos – Eckard Potgieter se soliede debuut

Leon-Ben Lamprecht 2011-07-06 Net op ’n punt van orde: daar is seker diegene wat sal betwis dat dit regtig musiek is. Hulle sal sê dis eerder “spoken word”-opvoerings bo-oor musiek, soos dié van Kabous Verwoed. Vir hulle sê ek ... Julle is seker plek-plek reg.

Luna maak haar "big break" in Melkbos

Albert Maritz 2011-06-28 There is nothing new in art except talent. – Anton Chekhov  
Top