Henry Cloete2013-06-11"When you're on a big stage with loud guitar amps and drums, it's harder to communicate with fans. This is a lot more exposed ..."
Henry Cloete2013-06-05"Rockabilly is best when it's played on the edge and we often find ourselves on the other side – you can't keep a good man down."
Albert du Plessis2013-06-05"Watter huis met ’n draaitafel het nie teen 1974 die Hot August Night dubbel-album of '8-track' band in die motor gehad nie?"
Kerneels Breytenbach2013-06-05"Dit het wel meegebring dat ek meer musiek die afgelope ruk geluister het as in baie jare, en ek plaas hier onder ’n lys van die albums, sonder enige spesifieke voorkeure."
Ruda Landman2013-06-04"Wat ’n vreugde! Ek het die CD’s op ’n lang pad in die kar geluister, en wat ’n absolute plesier was dit nie." Ruda Landman skryf haar indrukke van Die gewildste Afrikaanse gedigte.
Ilse Salzwedel, Naomi Meyer2013-06-04"Oe, die tegnologie was aanvanklik moeilik! Dis beslis nie vir sissies en blondines nie." Ilse Salzwedel oor die radio-ateljee.
2013-06-03Kom luister na hierdie nuwe liedjies van Koos, en natuurlik 'n paar ou gunstellinge, by die Boer in Durbanville, op 19 Junie 2013 om 20:00. Kaartjies R100. Bespreek by 021 979 1911.
Henry Cloete2013-05-29"Ons wil graag iets vars na die mark bring, maar iets wat tog nog steeds lekker is om op die radio na te luister. Die video weerspieël ook die cinematic inslag waarvan ons hou ..."
Marinette Potgieter2013-05-22“Ons het ’n nuwe klank gesoek,” gaan Kobus voort, “maar dit is nog steeds gebou op die blues-rock foundation ... Jy wil nie goed skryf wat té kommersieel is nie, maar ook nie só kunstig dat niemand daarvan gaan hou nie.”
Henry Cloete, Rozanne Gewaar2013-05-21"Mense moet altyd ’n boodskap uit ’n paar oorde hoor voordat dit begin insink. Die proteslied is een van daardie oorde – en die advertensiebedryf het tog al vir ons gewys hoe effektief ’n goeie melodie kan wees!"
Henry Cloete2013-05-14"Ek het een aand van die stories vertel en gedigte voorgedra by een van die Dowe Digters-samekomste in Irene en die mense het daarvan gehou. Ek het toe gaan sit en ‘n vollengte-album bymekaar gesit."
Ina van Rooyen2013-05-14The Umbral Duo, consisting of Ignacio Correa and Sebastián Segarra will give a duo recital in the cosy Miriam Makeba Hall at Unisa’s main campus in Muckleneuk on Sunday 19 May at 16:00.
Ina van Rooyen2013-05-14Charl du Plessis is the youngest person on the African continent to be named a Steinway Artist. His performance on Friday will include bassist Werner Spies and drummer Hugo Radyn.
Henry Cloete2013-05-14"Ons het Die Melktert Kommissie begin toe ek en Jean-Marie nog op skool was en dit voltyds gedoen na skool. Sewe jaar later het dit net reg gevoel om bietjie te fokus op ander drome."