Wie’t wáár gesing? Lees eers die “wie”, “wat”, “waar” en “wanneer” van die Festival voor het Afrikaans wat verlede naweek in Den Haag plaasgevind het.
|
Anne van Veen en Karin Hougaard deel die verhoog.
|
|
Karin Hougaard
|
|
Anne van Veen
|
|
Gert Vlok Nel
|
|
Etienne van Heerden lees, op die maat van Schalk Joubert en David Kramer se musikale improvisasies, slothoofstukke uit sy romans voor.
|
|
Schalk Joubert en David Kramer |
|
David Kramer |
|
Teelepel-glykitaarspeler Hannes Coetzee
|
|
“Go Emo, Go, Go, Go”: Emo Adams en Shawn de Vries
|
|
Emo Adams
|
|
Musiek-dinamiet: Radio Kalahari Orkes met Barry Steenkamp, Alicia van Dyk, Ian Roberts, Bradley Cooper, Wynand Davel en Friso Woudstra
|
|
Radio Kalahari Orkes: Ian Roberts, Wynand Davel en Friso Woudstra
|
|
Van Coke Kartel: Francois van Coke speel sy rooi Coke-keppie van sy kop af. Hier saam met Jedd Kossew in die Karoo Kafee.
|
|
Die feesdirekteur, Joris Cornelissen, open die laaste feesgeleentheid.
|
|
Louise van Wingerden verwelkom Stef Bos.
|
|
Stef Bos speel klavier in die voorportaal van die Theater aan het Spui.
|
|
Stef Bos en sy band
|
|
Stef Bos
|
|
Die verhoogplan vir Kramer se Karoo
|
|
Kramer se Karoo het die fees afgesluit. |
|
Schalk Joubert, David Kramer en Hannes Coetzee
|
|
Volksanger Mary Kriel van die Sandveld maak musiek met ’n blikkie.
Daar wil ek loop Daar wil ek gaan Daar wil ek dans onder die spanspekgeel maan
|
|
David Kramer |
|
Die hart van die Karoo: Mary Kriel |
|
Schalk Joubert en David Kramer
|
|
’n Paar geesdriftige lede van die gehoor lei ’n staande applous.
|
|
Die organisasiespan, Ingrid Scholtz, Sarita Friguglietti-De Vaal, Bart Bouwman, Aurelia Nell en Joris Cornelissen, buig na aanleiding van dankbare applous vir hul harde werk. |
|
Artistieke direkteur Carina Classens gaan sit langs volksanger Mary Kriel nadat die kunstenaars haar persoonlik bedank het. Aktrise Vinette Ebrahim en teelepel-glykitaarspeler Hannes Coetzee (agter links) kyk toe.
|
|
Doei, Den Haag! Die oorblywende kunstenaars groet die gehoor.
|
Daar is boonop gekuier, gelees, en gepraat by dié fees. Blaai deur ons skrywersalbum en kuier saam in die Karoo Kafee.