Albert du Plessis2013-05-02"'Woodstock, Groentemarkplein, Manhattan-Kaboel, die Boston-bomme en ’n ode aan die vrou. Dan was daar nog Miss Maggie ook."
Chutney de Ridder2013-05-02"So, ek is bly ek het weer ’n platespeler. Dis ’n device wat my kinderjare gevorm het, ’n instrument wat my laat onthou, dis die enigste manier om met ál jou sintuie na musiek te luister."
2013-04-24Toe Luna Paige met Chrizane van Zyl oor liedjieskryf en haar Storielied-DVD gesels het, het ons besluit om julle die kans te gee om 'n Afrikaanse verhaal voor te stel wat Luna in 'n storielied kan omskep.
2013-04-22 Arno Carstens and Francois van Coke will pair up during the month of May, performing in Cape Town, Sandton and Pretoria as part of an unplugged collaboration series that will include Springbok Nude Girls, Fokofpolisiekar and Van Coke Cartel hits, as well popular tracks from Arno Carstens solo career and a few covers from both artists.
Henry Cloete2013-04-17"Miskien sal die waarheid oor die groot olie- en gasprodusente eendag bekend word aan almal, maar diegene wat steeds dink hulle dra enigsins die mensdom of die aarde se belange op die hart, is sekerlik net so onnosel en gebreinspoel soos die mense in die Middeleeue …"
Henry Cloete, Bouwer Bosch, Deon Meiring2013-04-10"Die basiese idee agter dit is maar die feit dat dit ’n wapen is wat op twee aparte dele staatmaak wat moet saamwerk om optimaal te funksioneer. Dis nogal hoe Dans Dans Lisa ook werk."
Chrizane Geldenhuys, Luna Paige2013-04-10Luna Paige voer meer as een toertjie in haar mou, terwyl sy verskeie balle juggle en sommer ook op haar kop staan. Chrizane van Zyl het oor meer as een koppie koffie by die sangeres gaan hoor waarmee sy tans besig is.
Ina van Rooyen2013-04-09Traditional swing to contemporary jazz to Latin jazz and several original compositions will be featured in a lunch hour concert by the Unisa Jazz Trio on Friday, 19 April at 13:00 in the Dr Miriam Makeba Concert Hall at Unisa.
Riaan Grobler 2013-04-02"En hoewel dit lyk of die meeste inwoners van Jozi soos gewoonlik verkies om agter elektriese heinings weg te kruip en TV-reekse te kyk, heers daar ’n gevoel van opwinding onder die enkele dapperes ..."
Henry Cloete2013-03-27"Ek is as verhoogkunstenaar hoofsaaklik gemoeid met musiekteatervorme, en as ek regie doen, is dit musiekmatige teater of ek wriemel bloot ’n lied of twee daarin. Maar ek moet erken: ek leef wanneer ek sing en ek sing soms as ek moet regie doen ..."
Kerneels Breytenbach2013-03-27"’n Mens bou soms onredelike vooroordele op teen kunstenaars. Ek het jare lank verseg om na Ayers se musiek te luister, weens sy gedrag voor die opnames van die konsertalbum June 1, 1974 saam met John Cale, Nico, Brian Eno en Mike Oldfield ..."
Albert du Plessis2013-03-27"Vyf jaar na sy 'aanmelding' vir diensplig, is Kasper onder geheimsinnige omstandighede oorlede aan ’n meswond, toegedien in ’n park naby die huis waar hy gewoon het. Dit het bespiegeling versterk dat dit inderdaad in staatsbelang was dat sy werklike identiteit nooit bekend mag word nie."
Koos Kombuis, Naomi Meyer2013-03-26Stef Bos en Koos Kombuis is in Niemandsland – maar hulle weet presies waar hul vandaan en heen op pad is. Naomi Meyer het Koos Kombuis uitgevra oor hul vertoning by die ABSA KKNK.