Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Top 12 2012: Musiekvideo's

Chutney de Ridder 2012-12-21 Chutney de Ridder kies die twaalf beste musiekvideo's van 2012 op YouTube.

Top 12 2012: Top 12 plaaslike CD-uitreikings vir 2012

Albert du Plessis 2012-12-19 “For sure, easy peasy”, is my eerste reaksie. Hier is nou ’n lekker geleentheid om te illustreer dat ons land met sy ryke verskeidenheid nie net uit een soort blou bestaan nie. Ek spring dadelik in en begin navorsing doen, maar draai myself vinnig vas ...

Top 12 2012: KlankKas-onderhoude

2012-12-19 In 2012 was daar musiek – en daar is gesels oor musiek. Lees 'n uiteenlopende dosyn KlankKas-onderhoude van die jaar 2012.

Weltevrede(n)-liedjieskrywer Fran wen CrescendoKreatief

2012-12-18 Liedjieskrywer Fran Carstens is pas aangewys as die sesde wenner van ATKV-CrescendoKreatief.  

Top 12 2012: Internasionale albums

Kerneels Breytenbach 2012-12-14 "My eie Top 12 vir die jaar lyk anders, en, durf ek dit ontken, laat die jaarringe wys."

Foto's: The Parlotones by D'Aria

Chrizane Geldenhuys 2012-12-12 Die Boer Restaurant-teater en Die Tygerburger se Krismiskaap-konsert het nou al 'n jaarlikse instelling onder Kapenaars geword. Dit was ook die laaste kans om The Parlotones in Suid-Afrika te sien voordat hulle vroeg volgende jaar na Los Angeles verhuis. LitNet was daar om 'n paar foto’s te neem.

Lara

Albert du Plessis 2012-12-12 "So gebeur dit dat sy haar een aand kom tuismaak op die voetenent van my bed. Met vroegoggend se wakkerword lê sy warm en snoesig styf teen my en slaap. Ek het nog nooit in my lewe ’n hond gehad nie."

2012: High fives en snotklappe

Chutney de Ridder 2012-12-12 "Baie senior (musiek-) burgers staan steeds sterk. Bob Dylan se Tempest, sy 35ste studio-album in 'n asembenewende loopbaan wat reeds in 1962 begin het, is in September vanjaar uitgereik."

The Rolling Stones – GRRR!

Kerneels Breytenbach 2012-12-12 "Van die drie CD’s is die eerste vir my die bevredigendste – al is dit net omdat die CD die musiek bevat van ’n groep wat nog hard gesoek het na ’n eie styl en so na aan die Amerikaanse blues probeer bly het as moontlik."

Lady Gaga – the experience

Réney Warrington 2012-12-10 "The 65 000 strong crowd was mixed – from 7 to 70 years old, rich to poor, very gay, very cosmopolitan, with a couple of mandatory crazies thrown in."

Só skryf die Spoegwolf

Danie du Toit 2012-12-06 Het jou pen opgedroog en klink jou lirieke nie eers goed genoeg vir ’n spookasem-popnommertjie nie? Danie du Toit, die hoofsanger van Spoegwolf, deel met ons ’n paar liriekskryfwenke.

Rihanna – Unapologetic

Réney Warrington 2012-12-05 "I wouldn’t say I could quite listen to a whole album at a time, but if you put all the hits together you would come up with one extended rather listenable album."

Jack Parow se “Tussen stasies”: uniek of stereotiep?

Mareli Stolp 2012-12-04 "Nietemin slaag Viljoen daarin om die musiek van hierdie groep kunstenaars, wat ’n belangrike posisie in Suid-Afrikaanse musiek beklee, binne ’n akademiese konteks te plaas. Hopelik lê sy hier die grondslag vir soortgelyke akademiese betrokkenheid by Suid-Afrikaanse populêre musiek in die toekoms."

Lana Del Rey, Born to Die – The Paradise Edition

Réney Warrington 2012-12-03 "The build-up to the release of her debut album was immense as a result. She was touted as the next best thing, the hottest indie star, a saviour, blah, blah, blah."

Foto's: Fokofpolisiekar in Mercury

Henry Cloete 2012-12-03 LitNet was daar om foto's te neem by Fokofpolisiekar se optrede in Mercury, Kaapstad.

Om op die verlate perron te dans

Richard van der Westhuizen 2012-11-30 Die musiekvideo kan deur middel van ’n kunstige versmelting van mediakomponente ’n eie artistieke seggingskrag in Afrikaans bevestig. Richard van der Westhuizen gesels oor klank, beeld en identiteit na aanleiding van 'n LitNet Akademies-artikel.

Tussen stasies: 'n webseminaar

2012-11-30 Die musiekvideo kan deur middel van ’n kunstige versmelting van mediakomponente ’n eie artistieke seggingskrag in Afrikaans bevestig. Kundiges gesels oor klank, beeld en identiteit na aanleiding van 'n LitNet Akademies-artikel "'Tussen stasies': ’n Aanwending van die stylfiguur van die trein in die Afrikaanse musiekvideo".

Peach van Pletzen oor Bittereinder se Die Dinkdansmasjien

Henry Cloete, Peach van Pletzen 2012-11-28 "Ek sou sê die musiek is effens donkerder en soms veel harder as op die eerste album. Ek vind die lirieke ook soms meer donker, maar steeds vol hoop."

Foto's: Die Heuwels Fantasties in Kaapstad

Henry Cloete 2012-11-27 LitNet was daar om foto's te neem by Die Heuwels Fantasties se albumbekendstelling in Kaapstad.

Hier is die MK MVP-video's van 2012

Chrizane Geldenhuys 2012-11-23 Terwyl musiekliefhebbers ingeskakel het om hulle gunsteling-groepe se video’s op DStv se MK-kanaal te sien, het die groep MVP-wenners in die Kaap bymekaargekom om ook vir die eerste keer mekaar se video’s te sien.
Top