Foto's: The Parlotones by D'Aria

  • 0

Die Boer Restaurant-teater en Die Tygerburger se Krismiskaap-konsert het nou al 'n jaarlikse instelling onder Kapenaars geword. Omtrent 4 000 mense het Sondagaand 9 Desember hulle piekniekmandjies by D’Aria Wynlandgoed uitgepak om die Kersfeestyd en skoolvakansie in te wy. Dit was ook die laaste kans om The Parlotones in Suid-Afrika te sien voordat hulle vroeg volgende jaar na Los Angeles verhuis. Die groep sal wel steeds in Suid-Afrika optree. Ons het ook 'n voëltjie hoor fluit dat hulle hulle eie werklikheidsprogram gaan kry.

LitNet was daar om 'n paar foto’s te neem.

The Ice Project

The Ice Project

The Parlotones

The Parlotones

The Parlotones

The Parlotones

The Parlotones

 Foto’s © Chrizane van Zyl

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top