2012-09-18Tydens ’n glansgeleentheid in Stellenbosch op Saterdagaand, 8 September is die US Percussion Duo aangewys as die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie, ATKV-Muziq.
Dylan Tabisher, Cherilee Adams, Naomi Meyer2012-09-18Cherilee Adams (23) and Dylan Tabisher (23) are known as the US Percussion Duo. They are both master’s degree students and won the 2012 ATKV-Muziq competition.
Richard van der Westhuizen2012-09-12"Nou is Louis stil. Ek kan dit nog nie glo nie. Maak nie saak wat mens dink van 7de Laan nie – as die Soweto String Quartet lostrek met Louis se temaliedjie, weet jy presies wat dit is. En in hierdie dae van sinnelose doef-doef en breinlose dansmusiek word die gehoor nog steeds stil as iemand die eerste note van “Voshaarnooi” speel."
Henry Cloete, Inge Beckmann2012-09-12"We have all been busy with other work. I have been doing as much as I can to stay busy and keep the pot boiling this side."
Ina van Rooyen2012-09-07Lovers of early music will be delighted to hear L'Orfeo, the acclaimed Austrian Baroque orchestra, will be performing at Unisa on Sunday 9 September at 16:00.
Chutney de Ridder2012-09-07"Dit was asof my broer via Rodriguez met my gepraat het … al die boodskappe, al die beelde, al die vrae wat ’n ouer broer aan sy jonger broer kon bring."
Kerneels Breytenbach2012-09-07Kerneels Breytenbach dink terug oor Malcolm Gooding se Going Gooding op die ou Radio South Africa en maak ’n aftellysie van Gooding se grootste geskenke aan sy luisteraars.
Izak de Vries2012-09-06Gert Vlok Nel se nuwe CD word by die Clover Aardklopfees bekendgestel. Hier is besonderhede van die geleentheid en 'n paar foto's van Gert Vlok Nel by 'n onlangse konsert.
Gerdus Senekal, Louis Janse van Rensburg2012-09-05"Ek dink ons is in so ’n bevoorregte posisie dat ons letterlik kan maak wat ons wil met ons tunes. Rock bands bly maar rock, maar ons het al in die verlede rock tunes uitgebring, dans tunes en vet heavy rap nommers, so daar’s nie reëls nie."
Henry Cloete, Toast Coetzer2012-08-30"Ons is nou al 14 jaar aan die gang en ek dink dis juis daai skeppingsdrang wat Buckfever as 'idee' laat voortbestaan."
Sam de Romijn, Naomi Meyer2012-08-29On Thursday the 31st of August 2012, the launch of the Imbewu Trust takes place in Cape Town. Sam de Romijn, co-founder, gives Naomi Meyer some background on the Trust.
Ina van Rooyen2012-08-28New York based violinist Marc Uys and Romanian/South African pianist Laura Pauna will perform works for violin and piano on Sunday 2 September 2012 at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall on the Unisa Sunnyside Campus.
Etienne Viviers2012-08-28"Een van die kernidees agter punk is om genoeg van ’n lawaai te maak dat inbreuk gemaak word op die alledaagse manier waarop mense die wêreld rondom hulle ervaar in terme van klank."
2012-08-27"Tydens die finale ronde sal die algehele wenner prysgeld ter waarde van R40 000 ontvang. Verder is daar sewe kategoriepryse ter waarde van R8 000 elk, wat ook toegeken sal word. ’n Aantal spesiale pryse sal ook toegeken word."
Kerneels Breytenbach2012-08-16"Dit gee my so ’n perverse genot om so elke dan en wan weer na iets te luister wat só uit die mode is dat mens half lekker voel daaroor."