Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Die leë saal en die groot gesprek oor Afrikaanse musiek en musiekteater

Rika Vermeulen 2012-06-11 "Ek voel woedend en moedeloos en wil van Simonsberg met ’n moerse klanksisteem af skree: 'Waar was julle!!!' Op Stellenbosch, waar die intellektuele, kulturele en artistieke elite van Afrikaners by hul kaggels hul wyn en tamatiebredies liefderik verorber, gesels oor diepsinnige onderwerpe en grap oor die ’kommin’ Afrikaanse kulturele landskap, sal hulle nie die moeite doen om kwaliteit Afrikaanse musiekteater te ondersteun nie."

Fokofpolisiekar – Gig Guide

2012-06-08  Fokofpolisiekar has three upcoming shows in the follwing months. Don't miss out!

Bushakevitz violin and piano duo performs at Unisa

Ina van Rooyen 2012-06-08 The well-known and popular Bushakevitz brother and sister duo will give a violin and piano performance at Unisa on Saturday 16 June at 18:00 in the Enoch Sontonga Hall.

PHFAT releases music video for Kill the Universe

Steyn du Toit, PHFAT 2012-06-07 PHFAT just released a brand-new music video for the song, Kill the Universe. In this interview with LitNet Mike from the band talks third-party powers, a new range of t-shirts, and that elusive debut album. 

Regsmening: Immergroen treffers – Gallo Music v Sting Music

Owen Dean, Cobus Jooste 2012-06-07 "Watter weergawe van die relevante liedjies is deur Sting gereproduseer?" Lees oor Gallo Music en Sting Music wat mekaar in ’n Suid-Afrikaanse hof die stryd aansê.

Moody Blues: Met ’n titsel viagra aan die pols weer 19 jaar oud

Douwleen Bredenhann 2012-06-06

"Op pad na die Moody Blues-konsert by die Grand West-arena in Kaapstad konfronteer ’n reuse-vuurbal ons oë net voor sonsak op die snelweg. ’n Werklik asembenemende skouspel met verskeie rooi strale wat oorkruis deur die blink sirkel klief."

Asleep in Transit gives away debut EP for free

Steyn du Toit, Asleep in Transit 2012-06-05 Asleep in Transit, an exciting new band from Durban, just released their debut EP for free. In this interview with Steyn du Toit, they explain this very clever marketing move.

Glaskas spog met nuwe CD en musiekvideo

Steyn du Toit, Glaskas 2012-06-01 Glaskas het pas die eerste musiekvideo vir Menslik uitgereik. Hulle gesels met Steyn du Toit oor wat aanhangers van die nuwe CD, Verganklik en afhanklik, kan verwag.

Gérard Korsten leads the JPO in Pretoria on 3 June 2012

Ina van Rooyen 2012-05-31 The energetic, well-loved South African conductor, Gérard Korsten who has established himself in Europe, the Unites States, Australia as well as in the East, is back on the podium in the ZK Matthews Hall in Pretoria in front of the Johannesburg Philharmonic Orchestra (JPO) on Sunday.

Artscape Women’s Festival 2012 coming up

2012-05-30

Artscape is celebrating its sixth Women’s Arts Week from 8 to 11 August at the Artscape Theatre Centre with the theme Humanity.

 

Russian cellist Alexander Ramm performs at Unisa

Ina van Rooyen 2012-05-16 The young Russian cellist Alexander Ramm will perform at Unisa on Saturday 19 May at 18:00 in the Enoch Sontonga Hall in Sunnyside, accompanied by South African pianist Tinus Botha.

American pianist Spencer Myer back on stage at Unisa

Ina van Rooyen 2012-05-16 The popular American pianist Spencer Myer is back on his sixth South African concert tour after winning the Unisa International Piano Competition in 2004.

JPO plays concert off the beaten track

2012-05-11

The Johannesburg  Philharmonic Orchestra (JPO) is presenting a concert off the beaten track of concert favourites in Pretoria this Sunday.  The programme comprises works from the 20th and 21st Century. Bernard Gueller, the JPO’s Permanent Guest Conductor, will swing the baton.


Cape Town Opera stages La Bohème at Artscape

Steyn du Toit, Lesley Liddle 2012-05-03

Cape Town Opera stages both operas and concerts in South Africa and abroad. Their latest production, La Bohème, can be seen until 16 May. Click here to read an interview with CTO's Lesley Liddle.


Gavin Minter returns to his paradise with new album

Steyn du Toit 2012-04-26 Singer, saxophonist and percussionist, Gavin Minter has just finished his second album. Click here to read more about it.

Annake de Villiers (1975-2012)

Naomi Meyer 2012-04-25 Annake de Villiers is dood. Lank lewe Annake de Villiers.

Pierre Smith se Sing ’it-liedjie, "Die ouer ek", wen MK musiekvideo!

Pierre Smith, LitNet 2012-04-24

Pierre Smith se Sing ’it-liedjie, "Die ouer ek", is die meeste afgelaai en Dans Dans Lisa het 'n musiekvideo as prys hiervoor losgeslaan. As skrywer het Pierre ook die geleentheid om in die video te verskyn. Klik hier om te hoor wat hierdie jong liriekskrywer alles te sê het.

Maanskyn, maagdelikheid en die ophef van rokkies: ontmoet Die Skynmaagde

Bibi Slippers, Henry Cloete 2012-04-19 Die Skynmaagde is die mees gewilde postapokaliptiese Afrikaanse folk-grunge band in die hele wêreld. Hulle is ook waarskynlik die enigste postapokaliptiese Afrikaanse folk-grunge band in die wêreld. Bibi Slippers gesels met Henry Cloete en Wilken Calitz, die breine agter die lirieke en die vingers op die snare. 

Kom sing in die Klein Libertas Teaterkoor

Rika Vermeulen 2012-04-18 Repeteer Maandae-aande 18h00 – 20h00 by die Klein Libertasteater, Stellenbosch.

Toonaangewende musiekwerf waarvan jy moet kennis neem!

ClassicSA 2012-04-18 Deur sy lesers op ’n daaglikse basis op hoogte te hou van gebeure in die klassieke musiek bedryf het hierdie inoverende webwerf,sedert sy bekendstelling twee jaar gelede, die toonaangewende spreekbuis vir klassieke musiek in Suid-Afrika geword.
Top