Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Luister na ''Erdeskerwe Israeliet"

2012-02-17 Luister na Bittereinder se liedjie, "Erdeskerwe Israeliet", met lirieke geskryf deur William de Bruin

Listen to ''Panik button''

2012-02-17 Listen to Jax Panik’s song "Panik Button", with lyrics by Zan-Mari Vosges

Listen to "Zombies in the bathroom"

2012-02-17 Listen to HHP's song "Zombies in the bathroom", with lyrics by André Vrdoljak

Listen to Sing ’it single "Blackout"

2012-02-17 Listen to Dance, You're on Fire’s song "Blackout", with lyrics by JP Janse van Vuuren

Listen to Sing ’it single "Silent memory"

2012-02-17 Listen to DJ Cleo’s song "Silent memory", with lyrics by Natascha Swart

Listen to Sing ’it single "Magic"

2012-02-17 Listen to Niskerone & SFR’s song "Magic", with lyrics by Michelle Francis

Almal harmonieus saam onder die Suiderkruis

Naomi Meyer, Rika Vermeulen 2012-02-16 “Met Francois van Coke en Leroi Nel as die twee rocksoliste, Annalie Herbst, Ellenoré van As, en Riaan Hunter as die klassieke soliste, die Klein Libertas Teater Koor, ‘n strykkwartet en rock-band. Perkussie deur Pierre Theron en ‘n Praise-singer, beloof hierdie werk ‘n buitengewone ervaring vir die gehoor.”

Gypsy sounds with Manouche at Hartenberg Tapas & Jazz

2012-02-16 With their sometimes unconventional instrumentation and a good deal of original material, this local jazz band is back at Hartenberg for another round of gypsy swing.

Wen met die Woordfees

2012-02-16 LitNet-lesers staan 'n kans om dubbelkaartjies vir elk van die volgende produksies te wen.

Die Blues Broers – Uit die bloute

Jaco Fouché 2012-02-14 Só gebeur dit dat Maggie Nagel, wat met die bemarking van die Blues Broers gemoeid is, een middag op ’n stoep in die Boland ’n CD aan my vrou verkoop.

Mavis Vermaak stel ’n album van RUMI-komposisies bekend

2012-02-14 Mavis Vermaak is ’n Kaapstadse skrywer, musikant en beeldende kunstenaar. In 2008 is haar gelyknamige, 5-snit debuutalbum, vervaardig deur Juan Penguin, vrygestel en met lof ontvang deur resensente.

Sing ’it winner: Meet Bruno Andries

2012-02-14 Bruno Andries chats about his winning entry for the Sing ’it competition.

RAMfest 2012 – 5 cities, 5 days

2012-02-13 SA fans were thrilled when RAMfest announced the first headliner In Flames in November last year. In Flames vocalist Anders Friden says that the band is excited about their upcoming performances at RAMfest.

Suiderkruis Mis

Rika Vermeulen 2012-02-13 Die Suiderkruis Mis van komponis André Strijdom debuteer by die US Woordfees 2012 op 6 Maart.

Rocco de Villiers – Beautiful, Beautiful Piano

2012-02-13 Rocco gaan voort met sy reis om die bekendste, mooiste liedjies van sy keuse te speel en syne te maak.

Double Big Band billing at the Helderberg Nature Reserve

2012-02-13 The ever popular SA Army Band and Caledonian Pipe Band join forces on Sunday 19 February 2012 to delight sunset concert patrons with their big band sound at the Helderberg Nature Reserve in Somerset West. The concerts are brought to you by the Friends of the Helderberg Nature Reserve and Fleur du Cap.

A new addition to the Storielied production team

2012-02-09 Neo-traditional musician and instrumentalist, Dizu Plaatjies, joins the Storielied production team that will be performing at this year’s Stellenbosch Woordfees en KKNK.

Klopse piekniekkonsert by die Taalmonument Tuinteater

2012-02-09 Die wenners van die 2012 Drakenstein Klopse van die Jaar, die Superstars, tree op in ’n piekniekkonsert by die Tuinteater van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op Saterdag 18 Februarie.

MK Awards 2012: Jy is die rewolusie

2012-02-09 Hoe kan ’n mens ’n jaar afskop sonder ’n rewolusie? Die MK Awards 2012 is beslis niks minder as rewolusionêr nie. Die room van die SA musiekbedryf gaan kop aan kop in 11 kategorieë waar die MK-kykers kan stem om te bepaal wie op 23 Maart 2012 koning kraai by die Staatsteater in Pretoria.

Interview with Sing ’it winner Bruno Andries

Steyn du Toit, Bruno Andries 2012-02-09 Bruno Andries chats to Steyn du Toit, Sing ’it project manager, about his winning entry, ”Bonnie and Clyde”, which was chosen by Karen Zoid.
Top