Musiek
KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.
KlankKas is your gig guide and music fix.
Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses
2012-03-05 Dit is duidelik dat Lang Lang se populariteit, wat selfs tot buite die sfeer van klassieke musiek strek, hom ’n spesiale figuur maak as klassieke pianis in ’n musiekbedryf wat deur populêre kunstenaars oorheers word.Why the buzz? Dit gons oor Sing ’it!
2012-03-02 We've asked South African media personalities about their favourite Sing ’it downloads. Are their favourites your favourites as well?RAMfest 2012 line-up
2012-02-29 Your complete line up for all 5 cities: PE, Bloemfontein, Durban, JHB and CTIetsie waarop die siel ook kan langarm: Bouwer Bosch oor Almal maak voute
2012-02-29 Bouwer Bosch weet hy het nie juis ’n stem wat Idols-beoordelaars of koorafrigters sal beïndruk nie. Maar sy gees, selfspot, soms pittige, soms diep lirieke en eerlike aanpak vergoed daarvoor.Woordfees-onderhoud: Pieter Odendaal gesels oor Transkripsie
2012-02-29 Pieter Odendaal gesels oor die meiose tussen musiek en digkuns wat vorm vind in sy produksie Transkripsie.Orrelis skep improvisasies vir Jesus se lydingsweg
2012-02-28 Die “Stasies van die kruis” (ook bekend as Via Dolorosa) is ’n reeks van 14 artistieke voorstellings – meestal skilderye of beeldhouwerk – wat momente langs Jesus se lydingsweg vasvang.Top urban talent for Hansa Festival of Legends revealed
2012-02-27 Four months and almost one million votes later, Hansa Pilsener is proud to reveal the six fresh South African music acts to perform on stage with Usher at the Hansa Festival of Legends.The Flyover Show to bring street-cred to Jozi
2012-02-27 UK hip-hop and jazz guru Soweto Kinch will host a groundbreaking show featuring a diverse and brilliant line-up in Freedom Square on 31 March 2012 between 10am and 6pm.Holiday Murray – March Tour
2012-02-27 Catch Cape Town band Holiday Murray at The Bioscope in Johannesburg on Monday, 12 March for a very special performance. The show will be an intimate acoustic evening where the audience will be invited to ask questions between tracks.Michael Buble's Crazy Love tour hits SA in May
2012-02-27 Although the Michael Bublé concert at GrandWest Grand Arena on 1 and 2 May are sold out, a few tickets are still available for the additional show on 3 May.Borderline exhibition will stimulate the senses
2012-02-27 Be prepared to have your brain stimulated visually as well as musically. Borderline is a creative collaboration between upcoming artists and local musicians.LitNet Akademies: Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord - die kwessie van kopieregskending
2012-02-24 Jane Alexander het onlangs regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord geneem oor hulle ongemagtigde gebruik van haar beeldhouwerk Butcher Boys in 'n musiekvideo. Is die banalisering van kunswerke geoorloof? Of is dit kopieregskending? Joan Hambidge en Jaco Barnard-Naudé lewer kommentaar.Die grammatika van liefhê
2012-02-23 André Strijdom se nuutste literêre kabaret is gereed om gehore te betower met ’n onweerstaanbare tema: die Liefde.LitNet Akademies: Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord
2012-02-23 Joan Hambidge lewer kommentaar op Jane Alexander se Butcher Boys en die kwessie van die banalisering van kunswerke.Die Antwoord – TEN$ION
2012-02-23 Die Antwoord is hier om te bly en op hulle nuwe album TEN$ION is hulle hier om jou te vertel hoekom hulle gaan bly.Storielied by die Woordfees – Luna Paige in gesprek met Naomi Meyer
2012-02-23 Luna Paige se Storielied is op 5 Maart by die Woordfees te sien.Gedempte geweld by Kirstenbosch
2012-02-23 Taxi Violence het op Sondag 19 Februarie 2012 by Kirstenbosch gespeel. Annie Klopper was daar, gewapen met haar kamera.LitNet Akademies: Menswees, menslikheid en monsters – die beeldhoukuns van Jane Alexander
2012-02-22 Jaco Barnard-Naudé gee sy mening oor Jane Alexander se regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord.German wind trio performs at Unisa
2012-02-21 The German wind ensemble Trio d’anches Würzburg will perform in the Enoch Sontonga Hall on the Unisa Sunnyside Campus on Thursday 23 February at 19:30.Win with Sing’it
2012-02-21 Want to win R500? Simply comment on your favourite Sing ’it song!PS Check back here every week for more competitions and giveaways.
