Tell us what you thought of Sing ’it and stand in line to win a Kalahari.com shopping spree!

  • 0

Keen for a shopping spree at Kalahari.com? The first Sing ’it cycle is winding down and we are busy planning the next one. In order for the Sing ’it team to deliver something even bigger and better next time, please give your opinion on the past competition. Complete this survey and stand a chance to share in R5 000’s worth of prizes. Click here to start! 

 

Lus vir ‘n koopmakietie by Kalahari.com? Die eerste Sing ‘it-siklus is byna geskiedenis en ons beplan kliphard aan die volgende een. Sodat die Sing ‘it-span volgende keer iets nóg groter en beter kan lewer, gee ons asseblief jou mening oor die pas afgelope wedstryd. Voltooi die opname vir ‘n kans op ‘n aandeel in R5 000 se pryse. Klik hier om te begin!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top