Lus is ’n kabaret geskryf deur André Strijdom, en gaan oor die liefde van die lyf, gebaseer op bekende digters en skrywers se werk met songs deur André Strijdom. Rika Vermeulen noem dit ’n "lustige, lawwe kabaret oor die liefde van die lyf" en haal aan uit die laaste lied: "daar is baie woorde al gedig oor die liefde van die hart, maar minder verse is geskryf oor die liefde van die lyf." Lus se KKNK-opvoering is deur Ton Vosloo en Christo Wiese bygewoon. Julia Strydom is Rika Vermeulen se dogter, en Lus was een van drie opvoerings waarin hulle saam verskyn.

Julia Strydom

Rika Vermeulen, Anéle du Plessis, Ronell Erwee en Julia Strydom

Julia Strydom

Anéle du Plessis

Rika Vermeulen

Die kunstenaars ná die show met ’n bewonderaar: Rika, Julia, Anéle, Ronell en bewonderaar

