Richard van der Westhuizen tree op by Barnyard Menlyn

  • 0

Die bekroonde sanger en liedjieskrywer, Richard van der Westhuizen tree op 28 April by die Barnyard Menlyn op tydens Beeld se Fynproewers saam met Nederburg.  Kom luister na al die ou gunstelinge uit die pen van Richard en geniet ’n heerlike glasie wyn saam met hom.  

Datum: 28 April 2012

Tyd:  13h00 – 15h00

Plek: Barnyard Menlyn

Kaartjies is R95 per persoon en beskikbaar by (012) 368 1555.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top