Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Oppikoppi: Uitmergelend lekker

Gerdus Senekal 2012-08-16 Oppikoppi is nie ’n musiekfees nie. Dis ’n temperingsvuur, ’n toetsing van deursettingsvermoë en, mees belangrik, ’n oorlewingsmeganisme.

Mark Nixon presents music from his new CD recording in concert

Ina van Rooyen 2012-08-15 Mark Nixon, well-known pianist and a seasoned performer from Cape Town that resides in London, is currently on his seventh concert tour of South Africa in the past decade. Take a look at his concert tour schedule.

Press release: Zebra & Giraffe album launch tour

2012-08-13 "The Wisest Ones album launch tour kicks off on 5 Sept at Memphis Rock in Potchefstroom ..."

Sons of Settlers: Met ’n kopknik aan gister lê groot dinge voor

Annie Klopper 2012-08-08 "Dit is bittersoet ballades wat dit goed laat voel om so ’n bietjie droefgeestig te wees."

Mal perde en Serbiese blues

Kerneels Breytenbach 2012-08-03 Kerneels Breytenbach bekyk Neil Young en Crazy Horse se jongste album en die werk van die Serbiese blues koningin, Ana Popovic.

That Great Gig in the Sky (Klassiek wat weergalm in die 21ste eeu)

Albert du Plessis 2012-08-03 Luister (en kyk) hoe leef klassieke musiek voort in hedendaagse toonsettings.

Daar is g’n vraag nie ... maar daar is Die Antwoord

Chutney de Ridder 2012-08-03 "Suid-Afrika se grootste musikale uitvoerproduk sedert Dave Matthews in 1986 Johannesburg vir New York verruil het, het vermag wat – so ver my kennis strek – nog nie voorheen vermag is nie …"

Die Tuindwergies: "Dit was 'n organiese proses ..."

Henry Cloete 2012-08-02 Die Tuindwergies se nuwe album, Terwyl die donker wolke dans, is pas vrygestel. Henry Cloete vra hulle ooit oor toer, banjo's en Francois van Coke.

Gerald Clark: "Ek't besef my stem het opgepak."

Henry Cloete 2012-08-01 "Dit was effe gevoelig op die tweede dag na die operasie ... seker toe al die pynpille en narkose uitgewerk het."

The Assembly braves stormy waters of online radio

Henry Cloete 2012-07-27 The Assembly, one of the most popular live music venues in Cape Town, has launched its own online radio station.

Van deuntjies tot klassieke musiek by vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees

2012-07-26 Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassieke musiekuitvoerings.

Fresh but nostalgic: Annie Klopper chats to Nic Gaud of Goodnight Wembley

Annie Klopper 2012-07-24 "Taxi Violence’s George van der Spuy and Nic Gaud of 7th Son are the founding members of a grungy rock ’n roll side project that has me not only excited, but also a little worried that I might struggle to listen to anything else this year."

Glaskas: verganklik en afhanklik

Henry Cloete 2012-07-24 Die rockgroep Glaskas het onlangs 'n nuwe album, Verganklik en afhanklik, vrygestel. Henry Cloete het 'n paar vrae aan Deon Meiring, hoofsanger en liedjieskrywer van die groep, gestel.

Die Filterman: Nog nodig of oorbodig?

Chutney de Ridder 2012-07-20 Is die filtrering van goeie nuwe musiek deur wyse en beluisterde Filtermanne nog nodig in vandag se era van maklik bekombare aanlynmusiek? 

Dexys, 27 jaar later

Kerneels Breytenbach 2012-07-19 "Soms word ek snags wakker van drome oor musiek. Ek droom oor CD’s wat só wonderlik is, maar wanneer ek wakker word, is daar geen kans dat hulle bestaan nie."

Afrikaanse Musiek: Eiendoms (Beperk) – (Groot op gelukkige Eiland)

Albert du Plessis 2012-07-18 "Almal voel en lyk en dink en klink dieselfde."

Press release: Gloria Bosman performs in lunch hour concert at UNISA

2012-07-18 Sensation vocal artist Gloria Bosman is performing in a lunch hour concert on Friday 27 July at 13:00 in the ZK Matthews Great Hall at Unisa.

Vryfees 2012 – Vriesweer, Van Coke en die VF+

Henry Cloete 2012-07-17 "Dit is sekerlik benede vriespunt buite. Skaars ‘n halfuur gelede het ek van die Wynand Mouton-teater af hier na die biertent gestrompel. Die drang om ‘n sigaret uit te haal en aan te steek was in ‘n felle stryd gewikkel met die drang om die hande diep in die broeksakke te hou."

Press release: Decorated organist to give Gauteng the royal treatment

2012-07-17 John Scott, regarded as one of the leading concert organists in the world, will bring his “Rolls Royce”-quality music to Johannesburg and Pretoria audiences in August.

Moonprint Productions and Resolution Health team up to promote recycling

Steyn du Toit, Ronel Nel 2012-07-13 Resolution Health Medical Scheme and Moonprint Productions NPC launched a partnership last month. This move will see the facilitation and promotion of recycling awareness at music and artistic events across the country, as well as at schools. Moonprint’s Ronel Nel shares all the exciting details with Steyn du Toit.
Top