Fotoblad: Fondsinsamelingskonsert vir Gerald Clark

  • 0

Die bekende blues-sanger Gerald Clark het onlangs ’n operasie ondergaan wat sy stem in só ’n mate geaffekteer het dat hy vir ’n geruime tyd nie sal kan sing nie. Verskeie kunstenaars het op Sondag 19 Augustus in Mercury in Kaapstad saamgetrek vir 'n fondsinsamelingskonsert ten bate van Gerald. Maryke Howard van Tinbird Creative het foto's geneem.

Klik hier om Henry Cloete se onderhoud met Gerald Clark te lees.


Ann Jangle


Karen Zoid


Van Coke Kartel


Gerald Clark


Gerald Clark


Schalk Joubert


Luna Paige en Gerald Clark


Natasha Meister


Sven Blumer


Basson Laubscher


Jon Savage

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top