Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

What’s happening at Kalk Bay Theatre in February

2012-01-25 This February Kalk Bay Theatre has a jam packed programme from Robin Auld to Absolucy and their much-loved Tuesday night resident, TheatreSports.

Plenty of Beethoven in second round at Unisa

2012-01-24 The second round of the 12th Unisa Music International Piano Competition, starting on Monday 23 January, has many piano sonatas by Beethoven on the programme.

Topverkopers by die US Woordfees in die eerste week

2012-01-24 ’n Week nadat die US Woordfees se kaartjieverkope by Computicket geopen het, lyk die topverkopers op 24 Januarie 2012 so.

Ingrid Glorie in gesprek met Amanda Strydom

Amanda Strydom, Ingrid Glorie 2012-01-18 “Ek het nooit weer teruggekyk nie.”

Amanda Strydom gesels met Ingrid Glorie oor die bronne van haar skrywerskap.

Nominasies vir die 2012 kykNET Fiestas bekendgestel

2012-01-17 Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ’n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is onlangs aangekondig.

Parow en die Kartel

Leon-Ben Lamprecht 2012-01-12 Die ou jaar is op sy rug, en om die nuwe jaar in te lyf, loer ons gou na twee nuwe plate op die rakke: Jack Parow se tweede album Eksie ou en Van Coke Kartel se vierde, Wie’s bang.

Sing 'it

2012-01-11 Information about our exciting competition, Sing 'it

Kort en kragtig: Spoke op Harleys, Janneman in die Diereryk en 11 dodelike sondes

Leon-Ben Lamprecht 2011-12-14 Kort is soms kragtig, soos dié man sal kan getuig. Ter ere hiervan (en oor ons almal gaar is ná ’n lang jaar), gooi ons hier drie kort resensies van drie plaaslike albums.

Top 11 plaaslike albums van 2011

Annie Klopper 2011-12-13 Hierdie lys is saamgestel deur Annie Klopper, Rockjagter.

Die geheim van Slangfontein: Voorwaar 'n aanbeveling

Leon-Ben Lamprecht 2011-12-08 To be fair, die musiek was fantasties, so ek het seker net ’n uur van my lewe verloor ...

Tony Cox’s International Guitar Night returns for a second year

Tony Cox, Steyn du Toit 2011-12-07 Tony Cox tells Steyn du Toit why he thinks these two musicians are worth a see.

Die groot geel M wat Phantom of the Opera is

Naomi Meyer 2011-12-06 Die eerste beskrywende woorde wat ons in persvrystellings omtrent Phantom of the Opera lees, is op die trant van "unforgettable score, jaw-dropping scenery, exquisite costumes and breathtaking special effects ..."

Fotoblad: Die geheim van Slangfontein word bekendgestel

Alwyn van Zyl 2011-11-30 Die geheim van Slangfontein is ’n musiek-fliek met Rian Malan en die Radio Kalahari Orkes.

Real Christmas Spirit with Black Ties and Unisa Symphony Orchestra: Bring joy to a child with a gift

2011-11-25 The Black Tie Ensemble’s annual Christmas Concert for charity has established itself as one of the definitive concerts in this genre and has become a tradition in Pretoria.

’n Kaapse konsert vir Christa Steyn

Calvin Siderfin 2011-11-24 LitNet kopknik in hierdie Kerstyd vir Christa Steyn, wat kanker het. Christa is iemand wat liedjies kan skryf en of jy nou wil of nie wil nie, jy onthou dit. Geel madeliefies, Aan die einde van die reënboog, Eerste liefde. Voor mens jou kan kry, sing jy saam. Nou

Fotoblad – Die bekendstelling van David Kramer: ’n Biografie

Retha Ferguson 2011-11-23 David Kramer: ’n Biografie is op 22 November in Kaapstad bekendgestel. Kramer was in gesprek met die skrywers van die boek, Mathilda Slabbert en Dawid de Villiers.

Desmond Painter oor David Kramer

Desmond Painter 2011-11-23 Moeilike vraag. Ek het ’n sentimentele verbintenis met veral twee songs: “White Cortina” (van Delicious Monster) en “Oranje, Blanje, Blou” (van Hanepootpad). My oom het albei daardie albums in 1984 vir my getape. Delicious Monster was op ...

Annie Klopper oor David Kramer

Annie Klopper 2011-11-23 Ek was nog baie klein toe my ma een skemeraand vir my “Skipskop” op die kitaar speel. Ek wou huil, maar ek het nie geweet waaroor nie. Dit word toe een van ...

Les Javan oor David Kramer

Les Javan 2011-11-23 Ek was druk besig om klassieke kitaar te studeer en het my klaargemaak om die John Williams van Suid Afrika te raak, maar toe een aand hoor ek ’n liedjie oor die radio wat my pa in die kombuis mee gekuier het terwyl hy en ’n paar pelle ’n dop geniet het ...
Top