Réney Warrington2012-10-25"Let’s look at what they’ve done for humanity. Sure, there will be self-promotion involved in all humanitarian projects, but good work still gets done."
Mischke le Cordeur2012-10-25"Ek en Michael Jackson (MJ soos ek hom noem) is ou vriende ek ken al sy liedjies ..." Mischke le Cordeur vertel hoekom jy jou kaartjies vir hierdie vertoning by die Kunstekaap moet koop terwyl daar nog kans is.
Albert Maritz2012-10-23"Op die dag toe die sentrum geopen is, toe die eerste Mej norSA speech en die koor daarna hul lied sing, is daar nie ’n droë oog nie." Albert Maritz vertel van die gemeenskapsentrum norSA in Wellington.
Ina van Rooyen2012-10-19The well-known Akustika Chamber Singers, directed by Christo Burger, will perform in a very special concert with organ and piano in a programme of the Estonian composer, Arvo Pärt, in the beautiful Enoch Sontonga Hall at Unisa on Sunday 21 October at 15:00.
Albert du Plessis2012-10-18"my nuuskierige kleutervingers was loshande net-net stil genoeg om die draaitafel se naald in ’n plaat se groef te laat val toe hierdie doodsbesef op my neerdaal ..."
Chutney de Ridder2012-10-18"Sedertdien is ek groot dank verskuldig aan die internet in sy geheel, en spesifiek sy aangetroude neef, alom bekend as sosiale media."
Henry Cloete, David Vermeulen2012-10-15"Music has never been a competition for us, and shouldn't be for anyone. Our sound is our sound, and we don't try to be better or different, because it wouldn't be 'us'."
Ina van Rooyen2012-10-12Three local artists will take centre stage in the first concert of the new season of the Johannesburg Philharmonic Orchestra in the ZK Matthews Hall at Unisa on Sunday afternoon, 14 October 2012 at 15:00.
Louise Pieterse2012-10-10"Gelukkig vir rock-liefhebbers het die Bult se gewilde kuierkroeë weer eens die kans gegryp op voordeel te trek uit die stampvol strate ..."
Riaan Visman, Naomi Meyer2012-10-10"Daar is ongelooflik baie talent onder die skoolkinders, veral vandat Kuns en Kultuur weer deel vorm van die kurrikulum, en omdat fokusskole geïdentifiseer is." Riaan Visman is aangestel as die Kunstekaap se skole-ontwikkelingspraktisyn.
Alwyn van Zyl, Naomi Bruwer2012-10-04Die 2012 Pendorings is by 'n glansgeleentheid in KIKS aangebied. Vanjaar is altesaam 21 goue en 22 silwer Pendoring-trofees toegeken.
Chutney de Ridder2012-09-27"Dit gebeur selde dat ’n plaaslike groep homself bemark as een wat 'eerlike, organiese, akoestiese Afrikaanse folkmusiek' maak en dit presies is wat jy kry."
Henry Cloete, Gertjie Besselsen2012-09-25"We try to keep it fresh. Not make the same video twice. We had the idea for a performance video, so building on the concept came quite naturally."
Henry Cloete, Jaco van der Merwe2012-09-25"Ek dink die neofolk-klank is nog nie regtig bekend in die wyer Afrikaanse consciousness nie. Maar ons maak maar musiek waarvoor ons lief is ..."
Henry Cloete, Lucy Kruger2012-09-20"I had about forty songs to choose from when it came to putting the album together, but found it incredibly hard to be objective about my own material."
Maria du Toit, Naomi Meyer2012-09-19Dis nie net die land se Olimpiese swemmers wat langasems is nie. Naomi Meyer gesels met 'n klarinetspeler wat die tegniek van "circular breathing" verfyn het en wie se klarinetspel mens se asem wegslaan.