Dana Snyman2011-11-23... die song “Chrisjan Swart”. Dis meer as net ’n song – dis ’n klein, Carver-agtige kortverhaal. Dit kom van die plaat Bakgat af. Ek onthou die presiese oomblik in 1981 – of was dit in '82? – toe ek dit die eerste keer gehoor het. Ek ...
Klooster2011-11-23My gunsteling-aspek van David Kramer is dat hy nooit as homself die liedjies sing nie, maar eerder ’n karakter skep namens wie hy sing. Meestal iemand wat nie gewoonlik gehoor word nie, kompleet met sy eie wêreld. Sy eie stem verbuig ...
Andries Bezuidenhout2011-11-23Dis regtig moeilik om slegs een gunsteling song of show of whatever van David Kramer uit te lig. Daar is soveel – van die vroegste “Botteltjie blou”, “Dry wine” (wat eintlik vroeër geskryf is, maar later eers op ’n plaat beland het), tot by
David Kramer, Naomi Meyer2011-11-23The name David Kramer is as well-known as Sunlight liquid – people use this name all the time. But do we really know this man behind the familiar bike and the red shoes? The book David Kramer: A Biography has just been launched in Cape Town.
Ina van Rooyen2011-11-17The well-known German cellist, Peter Bruns, will perform at Unisa on Sunday 13 November at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall, accompanied by German pianist Annegret Kuttner.
Ina van Rooyen2011-11-17Organist Colin Campbell from Potchefstroom will give the last solo recital of the Unisa Music Foundation Concert Series for this year.
Retha Ferguson2011-11-17Dinsdagaand in Langstraat was Guy Buttery se eerste Kaapstad-bekendstelling van sy nuwe album To Disappear in Place. Retha Ferguson het ’n versameling foto's geneem.
Retha Ferguson2011-11-17Dinsdagaand in Langstraat was Guy Buttery se eerste Kaapstad-bekendstelling van sy nuwe album To Disappear in Place. Die album bestaan uit B-kante van sy laaste uitreiking, Fox Hill Lane (wat in 2010 die SAMA vir beste instrumentele album gewen ...
Naomi Meyer, Hanli Brink, Minki Burger2011-11-16Lollos is soos om ’n stootwaentjie op te slaan – mens verstaan nie veel van die affêre as jy nie self klein kindertjies het nie. Vir diegene wat laat slaap op naweeksoggende en wat nie ken van chroniese oorinfeksies nie: Lollos is daardie ...
2011-11-15Broadway’s longest running musical, Andrew Lloyd Webber’s The Phantom of the Opera, with its unforgettable score, jaw-dropping scenery, exquisite costumes and breathtaking special effects, has experienced sell out seasons around the world and starts at Artscape in Cape Town on 22 November 2011 before playing at The Teatro at Montecasino in 2012.