Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Gille vir Kersfees

Theunis Engelbrecht 2010-12-15 Luisterpaneel: Elsie Els, Naas Vermaas en Willemien Toerien Sameroeper en notuleerder: Theunis Engelbrecht Dit breek ons besmette harte net soveel soos julle s’n dat Sound Bites vanjaar baie ongereeld – indien ooit? – verskyn het. ...

Die musiek beteken nog iets: Bittereinder se ware verhaal

Annie Klopper 2010-11-18 ’n Ware verhaal Bittereinder Ek ervaar ’n onvermydelike behoefte om byna elke reël aan te haal in my dagboek, in my status updates op Facebook, in verjaardagkaartjies en grafredes. Die ritmes en lirieke is so sterk ...

Foto's: Ommietafel met skrywers

Naomi Bruwer 2010-10-01 Op 24 September het LitNet saam met die Taalmuseum Erfenisdag gevier met die Cultivaria-program: “Ommie tafel met stories”.

Foto's: Oppikoppi (2)

Annie Klopper 2010-08-18 "Dit sal mos nou juveniel wees om te dink dat my enkele oogpunt – nugter, agter ’n kameralens en tot onlangs ’n Oppikoppi-maagd – ’n fees van hierdie kaliber sal kan vasvang." Die tweede sarsie Oppikoppi-foto’s ...

Foto's: Oppikoppi (1)

Annie Klopper 2010-08-18 "Daar is slegs een ding moeiliker as om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat nie daar was nie, en dit is om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat wel daar was. Hier verwys ek nie slegs na die effek van drank, dwelms, dodgy shwarmas, ...

Oppikoppi 2010: Glimlagte, tromslae en narkotika

Annie Klopper 2010-08-18 Daar is slegs een ding moeiliker as om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat nie daar was nie, en dit is om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat wel daar was. Hier verwys ek nie slegs na die effek van drank, dwelms, dodgy shwarmas, ...

Eckard Potgieter - Bulletproof boererock-pionier: Kronologie van ’n legende

Kabous Verwoed 2010-08-04 In hierdie tyd van blinkende en dansende sangers en bactrack-benewelde brannas-drinkers by kunsfeeste se gratis tente word mens selde deur regte legendes gekonfronteer. Ek het so vyf jaar gelede aan ’n gedigte-aand by Steak ’n Ale in ...

Foto's: Die prysuitdelingseremonie van die Via Afrika Literêre Pryse

LitNet 2010-08-03 Die wenners van die jaarlikse Via Afrika Literêre Pryse is op Vrydag, 30 Julie 2010 by ’n intieme, eksklusiewe prysuitdelingseremonie by die Cape Grace Hotel in Kaapstad aangekondig. Die funksie het saamgeval met die opening van die Cape ...

Die Antwoord: A "religious experience"

Henry Cloete 2010-02-22 In Cape Town's city centre a pair of bright orange crocs andan oversized reggae-coloured Hawaiian shirt that barely covers a prison-tat-inked ...

Zombies kom met 'n whakka doef doef: Die Radio Kalahari Orkes in Heuningland

Leon-Ben Lamprecht 2010-01-13 So die Radio Kalahari Orkes is terug. Maar dit beteken nie vir ons almal ewe veel nie. Ek weet byvoorbeeld hulle het twee ander albums die lig laat sien: Stoomradio en Nagloper. Helaas het ek dit nooit geluister nie. Nie dat ek nie wou nie; dit ...

Foto's: Dorpstraat-maak-'n-skyf-makietie

Naomi Bruwer Musiek 2010-01-05

Op 2 Januarie is ’n groot Dorpstraat-maak-’n-skyf-makietie op Hempies du Toit se wynlandgoed Annandale ten bate van Dorpstraat Teater gehou. Naomi Bruwer het saam gaan kuier en teruggekom met ’n paar kiekies van die kunstenaars.

Krismis in die hart

Theunis Engelbrecht 2009-11-12 Luisterpaneel: Alice Ellis, Beyers Eybers, Yvette (Ysterslet) de Wet en Naas Vermaas Sameroeper en notuleerder: Theunis Engelbrecht Klik op die CD-omslae om dit nou van kalahari.net te bestel! Sy háát Kersfees, sê Yvette, want ...

Chris Lamprecht se nuwe kunslied-siklus uitgevoer

Johann P Boshoff Musiek 2009-07-01

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se eeufeesviering in Bloemfontein het op 24 Junie ‘n kunslied-etenskonsert in die Odeion ingesluit.

Hy worstel met demone en sing oor 'n engel: Jan Blohm is terug met 7 Jaar

Leon-Ben Lamprecht 2009-05-26 Jan Blohm is terug. Na sy (baie publieke) worstelinge met sy eie demone het hy dit goed gedink om ’n nuwe album op die publiek los te laat. Daai album is 7 Jaar. Tien snitte (eintlik 11 – daar is ’n spooksnit) lank. Nou kyk, ...

Van ou perde tot tergterte

Theunis Engelbrecht 2009-05-19 Luisterpaneel: Alice Ellis, Beyers Eybers, Yvette (Liewe Let) de Wet en Naas Vermaas Sameroeper en notuleerder: Theunis Engelbrecht Klik op die CD-omslae om dit nou van kalahari.net te bestel! Bob Dylan Together Through Life Daar was ...

Van Bruce tot allerhande ander juice

Theunis Engelbrecht 2009-04-16 Met die intrapslag al verkrummel Springsteen enige moontlike weerstand met die epiese liedjie “Outlaw Pete” (al laat die versgedeeltes ’n mens dink aan die wysie van Kiss se 1978-treffer “I Was Made For Loving You”).

Vanself ... soos asem - Amanda Strydom

Johann P Boshoff Musiek 2008-11-12

"Van God."Net dit. Nie 'n rasionaliserende relaas oor hoe haar bipolêre depressie 'n klomp energie laat loskom soos Thomas Moore in sy Care of the Soul beweer met depressie gebeur nie. Nee."Van God."Van Hom, ...

Liriekfabriek: Toast Coetzer

Toast Coetzer 2008-09-09 Wat maak die lirieke van ’n liedjie goed? Vir my moet ’n goeie liriek dinge in my kop laat draai wat selfs sterker as die tune self is. Dit moet in kort sinne my gedagtes aan die gang sit sodat ek die liedjie op my eie kan verteer, my ...

Chris Chameleon: Wesenlik anders

Johann P Boshoff Musiek 2008-08-12

Om 'n indrukwekkende mens soos Chris (nié Chameleon nie) maar net nog 'n keer op dieselfde ou stokkie neer te sit, doen hom 'n onreg aan.

Liriekfabriek: Francois Blom

Annie Klopper 2008-06-12 Wat maak die lirieke van 'n liedjie goed? Ek het geen idee nie. Die eerste ding wat ’n mens opval is seker die tema. As die lirieke jou emosies verwoord of jou opinies deel, is die kans groter dat jy van die song gaan hou. Dis hoekom ...
Top