Retha Ferguson2011-11-17Dinsdagaand in Langstraat was Guy Buttery se eerste Kaapstad-bekendstelling van sy nuwe album To Disappear in Place. Retha Ferguson het ’n versameling foto's geneem.
Retha Ferguson2011-11-17Dinsdagaand in Langstraat was Guy Buttery se eerste Kaapstad-bekendstelling van sy nuwe album To Disappear in Place. Die album bestaan uit B-kante van sy laaste uitreiking, Fox Hill Lane (wat in 2010 die SAMA vir beste instrumentele album gewen ...
Naomi Meyer, Hanli Brink, Minki Burger2011-11-16Lollos is soos om ’n stootwaentjie op te slaan – mens verstaan nie veel van die affêre as jy nie self klein kindertjies het nie. Vir diegene wat laat slaap op naweeksoggende en wat nie ken van chroniese oorinfeksies nie: Lollos is daardie ...
2011-11-15Broadway’s longest running musical, Andrew Lloyd Webber’s The Phantom of the Opera, with its unforgettable score, jaw-dropping scenery, exquisite costumes and breathtaking special effects, has experienced sell out seasons around the world and starts at Artscape in Cape Town on 22 November 2011 before playing at The Teatro at Montecasino in 2012.
Mike van Graan, Naomi Meyer2011-10-27Africa 101 explored contemporary trends, icons and innovations in African music, literature, cinema, dance, theatre, visual art and cultural tourism. It took place in the Artscape from 24 to 29 October 2011.
Leon-Ben Lamprecht2011-09-14Om die waarheid te sê, ek is so verstom deur hierdie kunstenaar, deur hierdie musiek, dat ek nie lekker weet hoe om te verduidelik presies hoe baie ek van Six Winters hou nie. (Verskoon my dus as ek spontaan “hallelujah!” en/of “hosanna!” sou uitroep.)
Leon-Ben Lamprecht2011-08-10Een van die “elder statesmen” van die Suid-Afrikaanse musiektoneel, Piet Botha, het (uiteindelik!) na agt jaar weer ’n Afrikaanse album die lig laat sien. Na 2003 se Die Mamba en 1997 se ’n Suitcase vol winter (albei puik albums, as jy my vra) is ...

Bibi Slippers, Bibi Slippers2011-07-06ek tree die vierhoek binne ... Fourie Botha se bundel Donkerkamer is op ’n donker Donderdagaand by die Book Lounge in Roelandstraat bekendgestel. “dit het tyd geraak,”/ deel jy my mee .....

Leon-Ben Lamprecht2011-07-06Net op ’n punt van orde: daar is seker diegene wat sal betwis dat dit regtig musiek is. Hulle sal sê dis eerder “spoken word”-opvoerings bo-oor musiek, soos dié van Kabous Verwoed. Vir hulle sê ek ... Julle is seker plek-plek reg.