Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Die erns agter die masker

Hennie Aucamp 2007-05-09 1 ’n Betoog vra soms dat ’n woord na sy oerbetekenis herlei word. In die geval van David Kramer is dit gepas om te onthou dat persona ’n teaterbegrip is en in Griekse tye "masker" beteken het. Hoe kom ...

Die Voëlvry-beweging se groter konteks

2007-04-12 Met die publikasie van die boek Voëlvry is die stormagtige tydperk van die tagtigerjare weer in die nuus. In die beriggewing rondom die verskyning van die boek is daar tot dusver nie verwys na die ander komponente wat 'n rol gespeel het in die stryd teen ...

Bok van Blerk en die bagasie van veertig jaar

Koos Kombuis, Bok van Blerk 2006-11-28 Koos Kombuis in gesprek met die nuwe musiekheld van jong Suid-Afrika.

Redelik oop vir interpretasie

Riana Wiechers Musiek 2006-07-03

“Daar’s nog steeds mense wat voel ons as band maak die reëls, en die kinders wat na ons luister volg dit na. Maar die laaities voel 'n fok vir wat ons sê, man. Hulle almal het lankal hulle eie minds opgemaak.”

Top