
27 November: Karen Zoid & Vusi Mahlasela
Prys/Price: R120/140/160 (gras – R40 volw/R10 kinders o/12)/ (lawn – R40 adults/R10 children u/12)
Tyd/Time: 18h30
Duur/Duration: 90 min
Toeriste vriendelik en piekniek/Tourist friendly & picnic
Twee van Suid-Afrika se mees uiteenlopende liedjieskrywers span in hierdie vertoning hul talente saam vir ’n unieke musiekervaring.
Met ’n SAMA toekenning as Beste Vroulike kunstenaar en verskeie ander toekennings op haar kerfstok was die afwagting van ’n vyfde CD boaan die lys vir ZOID ondersteuners. Karen toer tans landwyd ter viering van haar 10de jaar in die musiekbedryf.
Vusi Mahlasela, bekend as “Die Stem” is terug by die Oude Libertas teater met ’n vertoning wat steeds in voeling bly met wat sy ondersteuners van hierdie saggeaarde sanger verwag. Mahlasela vier 20 jaar in die musiekbedryf.
|
|

