Video's: MK GWM Rocks Toer

  • 0

Van Bloemfontein na Johannesburg, na Durban en kuslangs na Groot Brak het talle bands met die MK GWM Rocks-toer gereis en gehore se vakansies behoorlik opgekikker. Onder meer het Straatligkinders, Winterstasie, ekhouvanjou,okay! en Oros In ’n Lang Glas deelgeneem aan die toer, wat 15 optreegeleenthede binne 19 dae ingesluit het.

Hier volg enkele video's wat tydens die toer geneem is. Besoek MK se webwerf vir nog video's en om Suné Lotter se blogs oor die toer te lees.

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top