Ondanks die virale sukses wat die Koreaanse popmusikant Psy se "Gangnam Style" en ons eie Die Antwoord met hul zef-raptreffer "Fatty Boom Boom" op YouTube behaal het, is die beste video’s wat vanjaar uitgereik is, ’n uiteenlopende spulletjie wat rock, alternatiewe pop, R&B, lof-fi en folk insluit.
Hier is die lys van die Top 12-video’s vir 2012 (nie noodwendig in volgorde van gewildheid nie):
Cloud Nothings – "No Future/No Past"
Ben Gibbard – "Teardrop Windows"
The Shins – "Simple Song"
MIA – "Bad Girls"
The Magnetic Fields – "Andrew in Drag"
Anthony & The Johnsons – "Cut the World"
Lambchop – "Gone Tomorrow"
Grimes – "Oblivion"
David Byrne & St Vincent – "Who"
M Ward – "The first time I ran away"
Tune Yards – "My country"
Grizzly Bear – "Yet Again"
Lees Top 12 2012: Internasionale albums
Lees Top 12 2012: KlankKas-onderhoude
Lees Top 12 2012: Plaaslike albums

