Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Mission of malice by Erika Bornman: A reader impression

Daniel Schricker Lesersindrukke 2021-08-20

"Despite the title, the main subject is Erika Bornman herself. She emerges as a courageous but self-admittedly flawed heroine who navigates her way through a life in which fate seems to conspire against her almost every step of the way."

Gripscapes: Newly selected poems by Norman Morrissey – a book review

Kris van der Bijl Books and writers 2021-08-19

"Much like a knight errant, the poet is in search of poetry. His life is a quest of refining the technique."

Moet ons waai? Om te emigreer of nie, saamgestel deur Alet Law – ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-08-18

"Dit is ’n interessante versameling van bydraers en daar is beslis geen oorhoofse argument vir of teen emigrasie aanwesig nie. Die boek bepleit eerder verdraagsaamheid van verskillende opinies."

Swatland deur Ashwin Arendse: ’n resensie

Olivia M Coetzee Resensies 2021-08-16

"Dis Ashwin Arendse se wêreld, maa dit was myne oek. Dit is ’n trip."

Klinkklaar deur Daniel Hugo: ’n resensie

Martjie Bosman Resensies 2021-08-16

"Hierdie bundel met sy skone, grys omslag bevat meer as selfbewuste skrywery oor die rymery; dit staan in die teken van die groter wete van die dood wat onsigbaar skuil in die lewensasem, die besef dat die helder werklikheid kleur verloor het ..."

Verhale van hoop deur Pieter van Zyl: ’n resensie

Louis Awerbuck Resensies 2021-08-12

"Persoonlikheidversteurings is ’n komplekse konsep wat selfs sielkundiges en psigiaters konstant laat kopkrap, en dit kan verwarrend wees vir lesers om hieroor in dieselfde konteks as ander sielkundige toestande te lees."

Anna M Louw. Fassinerende, veelkantige skrywer: ’n resensie

Willie Burger Resensies 2021-08-11

"Die boek dwing mens in die eerste plek om weer na Louw te kyk – ’n skrywer wat inderdaad vinniger vergete raak as baie ander, en wie se werk oor die algemeen dalk nie al die aandag ontvang het wat dit verdien nie, want hierdie bydraes maak mens tog nuuskierig, prikkel belangstelling."

Noise: A flaw in human judgement by Daniel Kahneman, Olivier Sibony and Cass R Sunstein – a book review

Clifford Roberts Books and writers 2021-08-11

"Noise draws together statistical research to show how skewed judgement can be in fields from criminal justice to medicine, public health to economics, human resources to child protection – and just how rampant the problem is."

Can we be safe? deur Ziyanda Stuurman: ’n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2021-08-05

"Diegene wat meer intellektueel ingestel is, in politieke wetenskap belangstel en studente in hierdie rigting, behoort dit egter leersaam te vind."

The promise by Damon Galgut: a book review

David Attwell Books and writers 2021-08-02

"The promise is a major achievement, fully deserving its place on the Man Booker Prize longlist."

Onder die vlerke van jou liefde deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Pieter Verster Lesersindrukke 2021-07-30

"Cas Vos se liefdeswerk in hierdie bundel is nie alleen ’n loflied oor die liefde nie, maar is inderdaad ook ’n loflied oor die wyse waarop Afrikaans Bybelse en antieke tekste lewend maak."

Future-proof yourself by Nikki Bush: A reader impression

Louise Viljoen (JBay) Lesersindrukke 2021-07-27

"This book is a must-read for anyone looking to harness their courage and curiosity to build a rewarding, fulfilling future for themselves."

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel saamgestel deur Carin Krahtz – ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2021-07-27

"Ingonyama en ander maats met leeueharte word ten sterkste vir elke klaskamer, biblioteek of leesgierige seun en dogter aanbeveel."

Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg: ’n lesersindruk

Ben du Toit Lesersindrukke 2021-07-26

"Nie alleen bied dit interessante leesstof nie, maar Sakkie poog ook daarmee om gewone mense iets van die kompleksiteite van die ontwikkelende moderne wetenskap te help verstaan."

Dominique deur Erla-Mari Diedericks: ’n lesersindruk

Jo Els Lesersindrukke 2021-07-26

"Die boek strek veel verder as streppies en fyn goetertjies – dit ontwikkel in ’n sielkundige riller wat ek nog selde in Afrikaans teëgekom het."

Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-07-26

"Om met ’n kritiese oog na die Bybel te kyk, maar ook om die historiese skat van antieke verhale daarin te kan ken, en te kan herwaardeer, is die twee grootste gedagtes wat Bybelstories in perspektief opnuut by my laat."

Vier susters deur Gerda Taljaard, ’n resensie

Ilse Salzwedel Resensies 2021-07-21

"Vier susters bevat elemente van die briefroman, historiese roman en plaasroman, vernuftig gekombineer in ’n boeiende verhaal waarin verhoudings sentraal staan."

Eerste daar deur WS van der Waals: ’n lesersindruk

André Wessels Lesersindrukke 2021-07-21

"En wat ’n ongelooflik interessante loopbaan in uniform het daar nie gevolg nie! Gelukkig het Van der Waals sy herinneringe opgeteken, en met die oog op die herdenking van sy geboortedag 80 jaar gelede is sy outobiografie in 2021 gepubliseer."

More about opera deur Hans van Heerden: ’n lesersindruk

Koos Holtzhausen Lesersindrukke 2021-07-21

"Die publikasie van die boek is tydig en noodsaaklik vir elkeen wat van tyd tot tyd operas bywoon of aanlyn kyk. Die boek is aantreklik versorg en sal ook aanklank vind by mense wat nie normaalweg operas bywoon nie."

Een of ander held deur Zirk van den Berg: ’n resensie

Jeanette Ferreira Resensies 2021-07-19

"Bied hy daarmee ’n oplossing? Die antwoord op dié vraag moet elke leser vir hulself uitwerk en die sleutel daartoe is in daardie meesterlike slotparagraaf te vinde wat soveel uiteenlopende dinge kan beteken as wat daar lesers is."

Top