Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Op die maat van Maya, ’n lesersindruk met hulp aan taalonderwysers

Estelle Kruger Lesersindrukke 2021-11-22

"Die titel is meerduidig – dit kan handel oor musiekritme (maat), en ook oor Maya se vriende (maats)."

Veerkragtigheid inspireer: ’n Resensie van Skeef deur Renaldo Schwarp

Susan Booyens Resensies 2021-11-17

"Hoewel hy erken dat dinge ook moeilik en gevaarlik kan wees in die heteronormatiewe strate van die soms onverdraagsame en hiperreligieuse Reënboognasie, verduidelik Renaldo sy keuse om te fokus op selfaanvaarding, outentisiteit, gesonde verhoudings en geluk en ’n boodskap van hoop vir gay mense, hul ouers en bondgenote."

Stil vloei die Komati deur Elize Parker: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-11-17

"Die storie bly regdeur vloeiend en mens raak nooit verveeld nie – dit is wat die boek so ’n aangename ervaring maak."

A Pretoria boy by Peter Hain: a book review

Robert Turrell Books and writers 2021-11-17

"After planting the bomb, Harris phoned a warning to the station police and to two national newspapers half an hour before it was timed to explode, but no warning was relayed to station commuters on the concourse."

Vlug deur Wilna Adriaanse: ’n resensie

Anschen Conradie Resensies 2021-11-15

"Die roman sal aanklank vind by ’n wye verskeidenheid van lesers – liefhebbers van spanningsverhale sal dit ongetwyfeld geniet, maar die karaktergedrewendheid daarvan sal tot ’n baie groter groep lesers spreek."

Immigrant: ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers, saamgestel deur Ena Jansen – ’n resensie

Veronique Jephtas Resensies 2021-11-15

"Die bloemlesing bevat ietsie vi ammel, uit elke generasie, te danke aan Ena se samestelling van Eybers se diepste, seerste, eerlikste en beste."

Die spore van Gert Saggiestrap deur Marco Botha: ’n resensie

Rachelle Greeff Resensies 2021-11-15

"Tog is Die spore van Gert Saggiestrap ’n waardevolle en tydige storie wat verdien om wyd gehoor te word."

Unbecoming by Joanne Fedler, an unflinching look at midlife

Joanne Hichens Books and writers 2021-11-10

"I recommend it – engrossing and tender – to all who face the challenges of letting go, to readers heading for a time of life without children, perhaps without partners, and considering, with hope, what fruitful – also intense and challenging – years may lie ahead."

The flight of the bat by Dan Wylie: reader impression

Elzette Steenkamp Books and writers 2021-11-09

"The flight of the bat is an engaging, thought-provoking novella and a valuable addition to the growing genre of South African speculative fiction."

Koerantkamerade deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk

Sarel Venter Lesersindrukke 2021-11-09

"Koerantkamerade – in Van Deventer se reeds kenmerkende, boeiende en vloeiende skryfstyl – is ’n besonder insiggewende en waardevolle magnum opus-bydrae tot die vroeëre eietydse geskiedenis van die koerantbedryf, en ook van Suid-Afrika."

Wetenskap, poësie én teologie – dit bied Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg

Izak de Vries Lesersindrukke 2021-11-08

"Bybelstories in perspektief is ’n aktuele werk, een wat die dwaalleringe oor onderwerpe soos evolusie deeglik die loef afsteek. In die plek daarvan bied hy feitelik korrekte, wetenskaplike antwoorde aan jong (en ou) gelowiges."

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Izak de Vries Lesersindrukke 2021-11-08

"Waar kom ons vandaan? is ’n moedige poging om die wetenskap kaalkop en baie eerlik aan jongmense bekend te stel. Ek sou dit baie graag in elke klaskamer in die land wou sien, maar wees gewaarsku: Die regse koalisies gaan kwaai hierop reageer."

Anton Müller – Ek onthou: ’n outistiese seun se lewensreis: persoonlike indrukke

Trisa Hugo Resensies 2021-11-08

"Mense wat hom ken, sal sy stem in die teks hoor. Die skryfproses was ook vir Anton ’n manier om dankie te sê vir die liefde en ondersteuning wat hy vir meer as ses dekades uit soveel oorde gekry het. Dit kom letterlik op elke bladsy na vore. Anton se boek is ’n dokument van hoop vir talle ouers met kinders op die outismespektrum."

Sending as medemenslike lewenswyse – ’n lesersindruk oor die outobiografieë van Koos Oosthuysen en Lucia Oosthuysen

Wilhelm van Deventer Lesersindrukke 2021-11-03

"Terwyl Lucia afsonderlike stories skryf, verpak Koos sy herinneringe in ’n aaneenlopende kronologiese formaat. As egpaar van sestig jaar is dit vanselfsprekend dat hulle boeke gedeelde ervaringe en selfs hier en daar oorvleuelings sal insluit."

Wamuwi Mbao reviews Wild imperfections, compiled by Natalia Molebatsi

Wamuwi Mbao Books and writers 2021-11-03

"This remarkable collection runs to 200 pages of poems by 40 black women, some of whom are familiar crowd-drawers – think Nikki Giovanni, Gabeba Baderoon, Warsan Shire – while others have smaller but no less committed audiences."

Anschen Conradie resenseer Op ’n mooi dag deur Irna van Zyl

Anschen Conradie Resensies 2021-11-02

"Aanvanklik is die leser net so in die duister soos Kristien: Wie het die moord gepleeg en waarom? Waar is Louw?"

Future tense – reflections on my troubled land by Tony Leon: reader impression

Barend van der Merwe Books and writers 2021-10-25

"This concludes what was for me a quite enjoyable book, one which is an important addition to the literature on South African politics, and of which the main subject of importance is Leon’s exposé of the internal DA politics."

Mary Anning’s grewsome beasts by Deshan Tennekoon: reader impression

Irene Schoonwinkel Books and writers 2021-10-25

"This teaches and encourages the youth of today not only to believe or trust someone because they are a person they love or respect, but also to remain curious and question things for themselves."

Verkleurmannetjie deur François Bloemhof, ’n lesersindruk

Estelle Kruger Lesersindrukke 2021-10-20

"Omdat die roman baie slim geskryf (gekonstrueer) is, wil ek die skrywer salueer deur dit so deeglik as moontlik te bespreek."

We can fix ourselves by Mosibudi Mangena: ’n resensie

Hein Willemse Resensies 2021-10-19

"Dit is die belewing van minderwaardigheid wat geïnternaliseer en van geslag tot geslag oorgedra is: dat jy minder is en nie ewewaarde het nie; dat jy minder in die lewe verdien; dat jou plek in die samelewing altyd 'n trappie laer is; dat hoe jy lyk, minder aantreklik as die norm is; dat jou lyf, jou voorkoms altyd te kort sal skiet."

Top