Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Losprys in Parys, ’n lesersindruk met hulp aan taalonderwysers
2021-12-20"Die byna humoristiese aanslag van die verhaal relativeer die spanning en die gevare waaraan sy blootgestel is. Die storielyn vloei lekker en dit kan tieners bewus maak van die gevaar daarvan om iemand té maklik te vertrou."
Dystopian, fantasy and sci-fi blended: A review of Charlie Human’s Ancestral
2021-12-13"There are plenty of fight scenes. The battles are impressively detailed, and sometimes shocking or gross. I think this is one of the book’s strongest points. The violence is completely unfiltered, with everything from a simple jab to the crunch of a bone breaking."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2021
2021-12-10Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Karnivoor of veganis? Hier word vir jou ’n vuur aan die brand gesteek.
2021-11-29"Vis, vleis, hoender, blomkool en sjokolade – Mynie speel met vuur steek grense aan die brand en kry onwaarskynlike persoonlikhede, kulture en mense van alle kleure en voorkeure bymekaar."
’n Klein bietjie magic, ’n lesersindruk met hulp aan taalonderwysers
2021-11-26"Die verhaal handel uiteindelik oor Janke se ontwikkelende vriendskap met Stefan, wat belangstel in en kennis het aangaande sterre – hy wil ’n sterrekundige word. Hy en Adriaan en hulle pa woon in McDougallsbaai en gee vroeg in die verhaal te kenne dat hulle ’n ruimteskip gesien het en dit geheim hou."
Sol T Plaatje: A life in letters – edited by Brian Willan and Sabata-mpho Mokae
2021-11-26"Sol T Plaatje: A life in letters provides an important glimpse into the life of Plaatje, his ideas, his relationships and the world in which he lived. Another important feature of note in the book is the index, which is critically important and will greatly ease the task of future researchers."
Die draaktemmer en die toekoms, ’n resensie van Thinking the future en Future-proof yourself
2021-11-24"Die twee boeke wat ek bespreek is die moeite werd om te lees, omdat dit insig bied in hoe om oor die toekoms te dink en jou nie dood te bekommer oor dinge wat buite jou beheer is nie."
Fanie Viljoen inspireer met Wêreld van wolwe: tweede asem
2021-11-23"Dit was ongelooflik lekker om vir ’n slag ’n fantasieboek in Afrikaans te kon lees wat nie ’n vertaling was van ’n oorspronklike Engelse roman nie. Daar is ’n groot leemte in die fantasiegenre in Afrikaans wat Viljoen met sy reeks vul."
Selfs Job sou empatie hê met die rateltaaie Ethienne Reynecke
2021-11-23"Rateltaai is egter nie juis ’n boek oor rugby of gevegskuns nie. Enige een wat belangstel in ’n storie van ’n man wat skynbaar alles teen hom gehad het en steeds kon opstaan, sal hierdie boek geniet. Ek het."
Op die maat van Maya, ’n lesersindruk met hulp aan taalonderwysers
2021-11-22"Die titel is meerduidig – dit kan handel oor musiekritme (maat), en ook oor Maya se vriende (maats)."
Veerkragtigheid inspireer: ’n Resensie van Skeef deur Renaldo Schwarp
2021-11-17"Hoewel hy erken dat dinge ook moeilik en gevaarlik kan wees in die heteronormatiewe strate van die soms onverdraagsame en hiperreligieuse Reënboognasie, verduidelik Renaldo sy keuse om te fokus op selfaanvaarding, outentisiteit, gesonde verhoudings en geluk en ’n boodskap van hoop vir gay mense, hul ouers en bondgenote."
Stil vloei die Komati deur Elize Parker: ’n lesersindruk
2021-11-17"Die storie bly regdeur vloeiend en mens raak nooit verveeld nie – dit is wat die boek so ’n aangename ervaring maak."
A Pretoria boy by Peter Hain: a book review
2021-11-17"After planting the bomb, Harris phoned a warning to the station police and to two national newspapers half an hour before it was timed to explode, but no warning was relayed to station commuters on the concourse."
Vlug deur Wilna Adriaanse: ’n resensie
2021-11-15"Die roman sal aanklank vind by ’n wye verskeidenheid van lesers – liefhebbers van spanningsverhale sal dit ongetwyfeld geniet, maar die karaktergedrewendheid daarvan sal tot ’n baie groter groep lesers spreek."
Immigrant: ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers, saamgestel deur Ena Jansen – ’n resensie
2021-11-15"Die bloemlesing bevat ietsie vi ammel, uit elke generasie, te danke aan Ena se samestelling van Eybers se diepste, seerste, eerlikste en beste."
Die spore van Gert Saggiestrap deur Marco Botha: ’n resensie
2021-11-15"Tog is Die spore van Gert Saggiestrap ’n waardevolle en tydige storie wat verdien om wyd gehoor te word."
Unbecoming by Joanne Fedler, an unflinching look at midlife
2021-11-10"I recommend it – engrossing and tender – to all who face the challenges of letting go, to readers heading for a time of life without children, perhaps without partners, and considering, with hope, what fruitful – also intense and challenging – years may lie ahead."
The flight of the bat by Dan Wylie: reader impression
2021-11-09"The flight of the bat is an engaging, thought-provoking novella and a valuable addition to the growing genre of South African speculative fiction."
Koerantkamerade deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk
2021-11-09"Koerantkamerade – in Van Deventer se reeds kenmerkende, boeiende en vloeiende skryfstyl – is ’n besonder insiggewende en waardevolle magnum opus-bydrae tot die vroeëre eietydse geskiedenis van die koerantbedryf, en ook van Suid-Afrika."
Wetenskap, poësie én teologie – dit bied Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg
2021-11-08"Bybelstories in perspektief is ’n aktuele werk, een wat die dwaalleringe oor onderwerpe soos evolusie deeglik die loef afsteek. In die plek daarvan bied hy feitelik korrekte, wetenskaplike antwoorde aan jong (en ou) gelowiges."
