Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Skermslim deur Estée Cockroft en Christine van Aardt: ’n resensie
2026-09-01"Die olifant in die vertrek was egter die jonger kind – want gebruikers word inderdaad al hoe jonger."
Handcrafting a book in a time of AI: SnowPal soccer by Lisa Maria Burgess – a reader’s review
2026-09-01"What is unique, though, is that each of the delightful pictures throughout the book has been handstitched in a form of embroidery known as appliqué."
Gunsteling deur Keith Juluka: ’n lesersindruk
2026-08-31"Juluka span die voordele van die 21ste eeu ten volle in om te verseker dat die alfabet, die basis van geletterdheid, op ’n prettige en relevante wyse aangebied word."
Wat lê opgesluit in nommers? ’n Lesersindruk van Elsabé Welman se Verdagte 504
2026-08-31"Verdagte 504 herinner my daaraan dat getalle soms meer as ’n mens se plek in ’n ry of ’n dossier aandui. Agter 504 skuil ’n man wie se lewe verander het, wie se moontlikhede nog nie uitgeput is nie en wat weer na vaste grond soek."
Verdagte 504 deur Elsabé Welman: ’n lesersindruk
2026-08-31"Verdagte 504 lees maklik en is deurgaans boeiend. Die verhaal laat ’n mens met ’n goeie gevoel agter, naamlik dat die goeie sal seëvier oor die kwaad, mits ’n mens self goed bly."
Murder in Orania deur Onyeka Nwelue: ’n resensie
2026-08-28"Die parallelle tussen Zuko en die Bybelse Dawid is opvallend; beide is onwaarskynlike helde wat die herstel van ’n wanbalans, eerder as koelbloedige wraak, begeer."
Bostaal – taal binne ’n taal deur Kriek van der Merwe: ’n resensie
2026-08-27"Taal speel ’n sentrale rol in die aard en wese van weermagte. Die institusionele en burokratiese aard van weermagte is ’n belangrike realiteit in die wyse waarop daar binne militêre konteks gekommunikeer word."
Die wonderwerk van Morné se lied deur Yolandie: ’n lesersindruk
2026-08-26"Yolandie (net bekend op haar voornaam), sangeres en bekende omroeper by die aanlyn radiostasie Vaal Stereo, se nuwe boek Die wonderwerk van Morné se lied gaan wat hierdie leser betref, oor beide skryf- en musiekterapie."
Donkerhart breek nuwe grond vir krimis: ’n lesersindruk
2026-08-19"En as jy lank nadat jy eintlik al die bedliggie moes afgesit het, steeds net nóg één hoofstuk wil lees, is Donkerhart ’n móét."
Soetroos van Saron deur Theolla Langenhoven: ’n resensie
2026-08-19"Langenhoven is ’n vars nuwe stem in die Afrikaanse literatuur. Haar debuutwerk bring ’n nuwe inslag op gevestigde temas. Die leser word deurgaans geboei en die karakters is goed ontwikkel."
Die Serwiër deur Carel van der Merwe: ’n resensie
2026-08-19"Elke karakter, hetsy vriend of vyand, held of skurk, word gerugsteun deur ’n oortuigende komvandaan wat sy keuses en motiverings in die hede onderskryf."
Gesondheid uit die natuur se apteek deur Chris Pitzer: ’n lesersindruk
2026-08-18"Die boek laat ’n mens uiteindelik met ’n groter waardering vir die kennis wat in die natuur en in die vorige geslagte se ervaring opgesluit lê."
Belowe my deur El Bester: ’n resensie
2026-08-12"In hedendaagse Romanzas is die vrouekarakters gewoonlik sterk, onafhanklike vroue wat soms baie veeleisende en uitdagende beroepe beklee. Ek het dit geniet om ’n kykie in ’n paramedikus se werksdag te kry."
In ’n oomblik deur Elsa Winckler: ’n resensie
2026-08-12"In ’n oomblik is ’n sexy, emosionele wipwarit."
Wanneer jy sing deur Louise van der Merwe: ’n resensie
2026-08-12"Ek beveel die boek heelhartig aan. Dit doen die Inspirasie-klassifikasie waaronder dit gepubliseer word, gestand."
Wie of wat is werklik? ’n Lesersindruk van Erla Diedericks se Jagspinnekop
2026-08-12"Die vraag is dus nie net wie die moordenaar is nie. Dit word toenemend: Wie van hierdie mense bestaan werklik soos hulle hulself aanbied? Dáár begin die boek lekker onder ’n mens se vel inklim."
Die oorkant deur Annemarié van Niekerk: ’n resensie
2026-08-12"Dis ’n wonderbaarlike, onvolmaakte boek. Soms voel dit asof die skrywer doelbewus besluit het om sekere kwessies aan te roer en tog is daar ’n eenvoud en stilte aan die roman. In die voortreflikste oomblikke hou dit ’n spieël op vir ons gebroke samelewing en vir die mens se inherente gebrokenheid."
Ervaring, verbeelding en politieke oordeel: by die lees van Max du Preez se Aanstap Boere
2026-08-05"En hoe beoordeel ’n voormalige dissident ’n regering waarmee hy die demokratiese ideaal deel, maar waarvan hy die praktyk toenemend afwys?"
Jagspinnekop deur Erla Diedericks: ’n lesersindruk
2026-08-04"Sy gee erkenning aan die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans wat vir haar die geleentheid gebied het om ’n groot gedeelte van die manuskrip tydens haar residensiële verblyf in KwaNojoli te voltooi."
Koning Mohlomi, seun van Monyane deur SM Guma: ’n resensie
2026-07-30"Dit is hierdie stories wat medeskeppend is tot ons identiteit, ons verhoudings beïnvloed, en bepaal selfs hoe ons die wêreld verstaan en daarop reageer."
