Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Tanya van Buuren

Naomi Bruwer, Tanya van Buuren 2014-12-15 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Tanya van Buuren beantwoord 'n paar vrae.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Luka Dreyer

Naomi Bruwer, Luka Dreyer 2014-12-15 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is.  Luka Dreyer antwoord 'n paar vrae.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Carien Smith

Naomi Bruwer, Carien Smith 2014-12-15 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Carien Smith antwoord 'n paar vrae. 

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Elani Venter

Naomi Bruwer, Elani Venter 2014-12-15 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Elani Venter antwoord 'n paar vrae.

Review: The Hunchback Missionary by Elsa Joubert

Ron Irwin 2014-12-15 "It is a complex, difficult, often impenetrable and ultimately graceful journey that sweeps us across a brutal frontier and offers glimpses of an antique and elusive South African God."

Resensie: Die sirkel van bekende dinge deur Johan Vlok Louw

Deborah Steinmair 2014-12-15 "(D)ie roman is boeiend en broeiend en vol houding. Dis gestroop en minimalisties soos ’n woestyn- of Karoolandskap, maar die omgewing word plek-plek uitmuntend geskilder ..."

Resensie: Ek en jy verskil hemelsbreed deur Louise van Coller

Louis Awerbuck 2014-12-10 Van die inligting en advies wat in Ek en jy verskil hemelsbreed verskaf word, is van groot waarde vir die verstaan van basiese konsepte in enige verhouding, en verdien om van notisie geneem te word.

Breyten Breytenbach receives honorary doctorate from Ghent University

2014-12-10 "On 3 December 2014, Ghent University (UGent) presented an institutional honorary doctorate to the South African poet, painter, novelist, playwright, essayist and freedom activist Breyten Breytenbach."

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in Desember 2014

LAPA Uitgewers 2014-12-10 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Desember.

Review: In a burning sea by Marlise Joubert

Chantelle Gray 2014-12-10 "And whatever translation does not achieve ... it does allow for a reimagining of Afrikaans poetry and successfully presents an indication of the scope of the creativity and leitmotifs in contemporary Afrikaans poetry."

Foto's: US Woordfees 2015 word bekendgestel

Naomi Bruwer 2014-12-10 Die US Woordfees 2015 is Maandag 8 Desember op die Webbersburg-landgoed bekendgestel. Kyk na foto's van dié swierige geleentheid. 

NB-Uitgewers: Nuwe boeke in Desember

2014-12-10 Daar is lekker nuwe publikasies vir elkeen in die gesin by NB-Uitgewers hierdie maand.

Monsieur Ibrahim: Foto's van boekbekendstelling

Réney Warrington 2014-12-10 Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran is deur Naòmi Morgan uit die Frans in Afrikaans vertaal en op 9 Desember 2014 in Johannesburg bekendgestel. Réney Warrington deel haar foto's van die geleentheid met LitNet.

Resensie: Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran

Anke Theron Academic research 2014-12-10

"Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran is ’n besonderse boek. Dit is die tweede vertaling van Eric-Emmanuel Schmitt se tekste uit Frans in Afrikaans deur Naòmi Morgan."

Our hunting fathers

Phil van Schalkwyk 2014-12-09 "Buys is vir my in sy hoof-'bewegings' die romanekwivalent van WH Auden se gedig 'Our hunting fathers', ook wat die ontginning van dieper betekenisimplikasies deur middel van (metaforiese) inkongruensie betref ..."

One Man vs "One Man"

James Woodhouse, Naomi Meyer 2014-12-04 James Woodhouse, publisher at Kwela, tells Naomi Meyer about a literary coincidence – some real life crime fiction.

Onderhoud: Anton van Niekerk gesels oor sy geloofsoortuigings

Jean Oosthuizen, Anton van Niekerk 2014-12-03 "Dat ek iets/iemand vertrou, beteken nie noodwendig dat ek iets met sekerheid weet nie. Onsekerheid is net so deel van die geloof soos sekerheid."

Die tydsgees in die kuns

Peter Snyders 2014-12-03  Peter Snyders kyk terug oor sy ontwikkeling as skrywer.

LitNet Akademies-resensie-essay: Mede-wete deur Antjie Krog

Helize van Vuuren 2014-12-03 "Mede-wete is vir die ernstiger poësie-liefhebber ’n bundel wat saam met Kaar van Marlene van Niekerk en Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange tot absolute hoogtepunte van die afgelope twaalf maande behoort."

Onderhoud: Oorlogsfutiliteit gryp steeds die verbeelding aan

Jean Oosthuizen, Albert Grundlingh 2014-12-03 Jean Oosthuizen gesels met Albert Grundlingh oor die betekenis van die Anglo-Boereoorlog in ’n eietydse konteks.
Top