Foto's: 2015 Media24 Boeke Literêre Pryse

  • 0

Die wenners van die 2015 Media24 Boeke Literêre Pryse is Vrydagaand in Kaapstad aangekondig tydens 'n glansgeleentheid in die Hilton Hotel.

_MG_8881

Die Elisabeth Eybers-prys vir Afrikaanse en Engelse digkuns is aan Antjie Krog toegeken vir die bundel Mede-wete. Marga Stoffer het die pryse oorhandig.

_MG_8883

_MG_8887

Die Herman Charles Bosman-prys vir Engelse fiksie is aan Michiel Heyns vir A Sportful Malice toegeken. Andrea Marchesi, bemarkingsbestuurder van Jonathan Ball, het die prys names hom in ontvangs geneem.

_MG_8888

Die MER-prys vir jeugromans is aan Andre Eva Bosch vir Alive Again toegeken.

_MG_8888

Die Recht Malan-prys vir Afrikaanse en Engelse niefiksie is aan Mark Gevisser vir Lost and Found in Johannesburg toegeken. Jeremy Boraine van Jonathan Ball Publishers het die prys namens hom ontvang.

_MG_8890

Die MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke is aan Fiona Moodie vir Noko and the Kool Kats toegeken.

_MG_8892

_MG_8894

Die WA Hofmeyr-prys vir Afrikaanse fiksie is aan Willem Anker vir Buys: 'n grensroman toegeken.

_MG_8907

Die wenners

_MG_8864

Die kortlyskandidate van die WA Hofmeyr-prys vir Afrikaanse fiksie: Kerneels Breytenbach, Harry Kalmer, Francois Smith en Willem Anker

_MG_8853

Nèlleke de Jager

_MG_8867

Ronel Foster en Alida Potgieter

_MG_8870

Erika Oosthuizen en Jo Prins

_MG_8871

Henning Pieterse

_MG_8874

Elna van der Merwe

_MG_8913

Andre Eva Bosch

_MG_8914

Jeremy Boraine

_MG_8915

Willem Anker

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top