Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Oor pypdrome, anachronismes en ander ongemakke
2015-04-01 "Waar begin die een en eindig die ander?" ’n Gesprek tussen Willem Anker en Alfred Schaffer, Coenraad de Buys en Sjaka Zulu. Willem: Mens Dier Ding, jou sesde bundel poësie, wat verlede jaar verskyn het, het Sjaka Zoeloe as hoofkarakter. Eerstens baie geluk met ’n wonderlike bundel, en ook met die goeie ontvangs daarvan […]Video: Breyten Breytenbach oor die impak van die Afrikaanse skrywer
2015-04-01Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied. Die tema was: “Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Kyk 'n video met Breyten Breytenbach se toespraak.
PEN Afrikaans-gesprek: Die impak van die Afrikaanse skrywer
2015-04-01 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Die tema was: "Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?" Lees Bettina Wyngaard se toespraak.Video: Adam Small oor die impak van die Afrikaanse skrywer
2015-04-01 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Kyk 'n video van Adam Small se toespraak.LAPA kry toekennings weens kinderontwikkelingsboeke
2015-04-01 Twee van LAPA Uitgewers se kleuterboeke het uitgeblink by die Nasionale Ontwikkelingsagentskap se Vroeë-kinderontwikkeling-toekennings wat Donderdagaand, 26 Maart 2015, tydens 'n glansryke geleentheid by Montecasino, Johannesburg, oorhandig is.Carina Stander oor kuns, verse en 'n Facebook-vendusie
2015-04-01"In die Bosveld waar ek grootgeword het, het my pa, Sarel, op Vrydae sy verskalwers vendusie toe gevat. En soos dit 'n behoorlike boeremeisie betaam, jaag ek ook voortaan my verse na die Facebook-kraal. Of eerder: 'n inkskets van 'n vers."
