Foto's: LAPA Uitgewers se Kaapse mediafunksie

  • 0

LAPA Uitgewers het Donderdag 2 Julie 2015 'n mediafunksie by die Distrik 6 Museum in Kaapstad aangebied. By dié geleentheid is die Lekkerlitprys amptelik oorhandig en is die wenner van Kuier | LAPA | PEN Afrikaans se kortverhaalkompetisie aangekondig.

Joanne Alexander, Cliffordene Norton, Miemie du Plessis en Lydia du Plessis

Joanna Alexander, Cliffordene Norton, Miemie du Plessis en Lydia du Plessis

Bertus van Niekerk en Carina Diedericks

Bertus van Niekerk en Carina Diedericks

Diana Ferrus

Diana Ferrus

Martin Steyn en Doret van Zyl

Martin Steyn en Doret van Zyl

Llewellyn Erasmus en Japie Gouws

Llewellyn Erasmus, handelsmerkbestuurder van Kuier, en Japie Gouws, besturende direkteur van die ATKV

_MG_9030

Riette Rust

Sylvia de Wet en Jana Luther

Sylvia de Wet, LAPA se bestuurder van finansies en operasionele aktiwiteite, en Jana Luther, mederedakteur van HAT6

Bettina Wyngaard en Diane Ferrus

Bettina Wyngaard en Diana Ferrus

Anastasia de Vries en Wium van Zyl

Anastasia de Vries en Wium van Zyl

Koelsoem Kamalie

Koelsoem Kamalie

Eureka Barnard

Eureka Barnard

Gerard Scholtz

Gerard Scholtz

_MG_9090

Hendri Warricker

Hendri Warricker verwelkom die gaste.

Japie Gouws

Japie Gouws gesels oor die posisie van Afrikaans en die suksesse van LAPA Uitgewers.

Chanette Paul

Chanette Paul is vir die derde keer as wenner van LAPA se Lekkerlitprys aangewys. Die Lekkerlitprys word deur lesers, nie akademici nie, bepaal en is toegeken deur die publiek wat aanlyn vir hulle gunstelingboek gestem het. Elke leser kon slegs een keer stem. Chanette Paul se roman Siende blind is aangewys as die wenner van die 2014-kompetisie ná al die lesers se stemme getel is.

Chanette Paul en Japie Gouws

Chanette Paul en Japie Gouws

Laurinda Hofmeyer en Mabette van Wyk

Laurinda Hofmeyr en Mabette van Wyk

Cliffordene Norton

Cliffordene Norton is die projekbestuurder van Kuier, LAPA en PEN Afrikaans se kortverhaalkompetisie. Die tema vir die kompetisie was “Uit die hart”, geïnspireer deur Kuier se agterbladrubriek “Wat die hart van vol is”. Die skrywers moes ’n verhaal van 1 000 tot 1 500 woorde inskryf. Altesaam 263 inskrywings is ontvang. Alle inskrywings is deur ’n interne paneel beoordeel en die top dertig verhale is gekies. Die verhale is toe voorgelê aan ’n eksterne paneel, bestaande uit Raylentia Simmons (assistentredakteur by Kuier), Bettina Wyngaard (die skrywer van Vuilspel en ’n bestuurslid van PEN Afrikaans), Diana Ferrus (die skrywer van Ons Komvandaan), Cliffordene Norton (uitgewersassistent by LAPA Uitgewers) en Shirmoney Rhode (digter en skrywer by LitNet).

Joanne Alexander

Joanne Alexander is die algehele wenner met haar verhaal “Meester”. Hierdie onderwyseres van Bloemfontein sal R5 000 ontvang en die skryfskool bywoon, en haar verhaal sal ook in Kuier gepubliseer word. Lees 'n onderhoud met Alexander.

Joanne Alexander en Japie Gouws

Joanne Alexander en Japie Gouws

Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen

Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen

Florence Schrikker

Florence Schrikker

Laurinda Hofmeyr

Laurinda Hofmeyr het vir besonderse Afrikaanse musiek gesorg.

Mabet van Wyk

Mabet van Wyk

_MG_9092

Chanette Paul

Chanette Paul

_MG_9115

Bettina Wyngaard, Joanne Alexander, Diana Ferrus en Cliffordene Norton

Franco Afrika

Llewellyn Erasmus, Joanne Alexander, Cliffordene Norton en Japie Gouws

LAPA Uitgewers se span

LAPA Uitgewers se span

Foto's © Naomi Bruwer

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top