Phil Ndlela2014-10-02"On Saturday, February 15 the sun set on one of South Africa’s pre-eminent black scholars and writers, Mbulelo Vizikhungo Mzamane."
Jonathan Amid2014-10-02"How do we find our place in the world if our vision of ourselves is never fully consonant with the self-narratives we would like to believe?"
Michael King2014-10-02"A Sportful Malice is a very funny book, fully accomplishing its subtitle 'A Comedy of Revenge'. The high points of comedy and satire are in the dialogue, especially the extended conversations in which Michael unwittingly reveals his pretentions and shallowness."
Chris van der Merwe2014-10-01"Afrikaans het ’n wonderlike uitdrukking: 'om tot verhaal te kom'. In dié uitdrukking kom die wysheid tot uiting dat ’n mens, wanneer jy diep geskok is, jou 'verhaal' verloor." Hierin is dan (onder andere) die prestasie van die skrywer geleë, dat hy die hoofkarakter "tot verhaal laat kom", skryf Chris van der Merwe.
Francois Smith, Jonathan Amid2014-10-01"Kom ek sê maar net dat ek baie lank saam met daardie karakters in daardie motor moes gaan sit, saam met Susan Nell en daardie twee bejaarde mans, en ek moes sit en sit en wag dat iets van daardie situasie tot my deurdring."
Erika Terblanche2014-09-30Ben de Kock skryf oor Melt Brink dat hy in sy tyd ’n belangrike baanbreker was en miskien ook die eerste wat ons mense geleer het om vir hulself te lag.
Lina Spies2014-09-29"Deur hom weet ek dat daar ’n soort liggaamlike intuïtiewe begryp van die lewe en die wêreld is, helderder as die koue intellektuele verstaan van kale woorde."
Dorothea van Zyl2014-09-29Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Onlangs het die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch 'n feesvieringsgeleentheid in die Wilcocksgebou op die kampus aangebied waar sy menslike nalatenskap geëer is. Dorothea van Zyl (organiseerder en aanbieder van die aand) deel haar bydrae by dié geleentheid.
2014-09-29Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Hier is klank- en videobeelde van 'n onlangse feesgeleentheid ter viering van sy menslike nalatenskap by die Universiteit Stellenbosch.
Karina Magdalena Szczurek2014-09-29"Literary history has a tendency to focus on the great deeds of renowned men. Women’s lives often end up sinking like dresses in a lagoon, pushed down by the rudders of ignorance and neglect. Lyndall Gordon’s writing inflates them with life-saving breath which allows them to float and sparkle in the sunlight of recognition."
Francois Smith, Naomi Meyer2014-09-29"Maar heeltyd met my gemoed soos ’n soeklig op alles onderweg. Dan sien ek langs die straat ’n boom, of tussen die winkelrakke iemand, ’n gesigsuitdrukking, ’n gebaar, en dit roer iets in my."
2014-09-29DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Hy was ook een van die min digters van wie etlike gedigte onder die honderd gewildste gedigte gekies is. Besoek http://gewildstegedigte.litnet.co.za/.