Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Foto's: Bekendstelling en bekroningsgeleentheid van Nuwe Stories 3

Naomi Bruwer 2014-11-26 Donderdag 20 November is Nuwe Stories 3 in die Harley Davidson Klubhuis in Kaapstad bekendgestel. 

BSV-Skryfwedstryd 2015

Corlietha Swart 2014-11-25 Die landswye BSV-Skryfwedstryd 2015 skop hierdie week af. Laai die inligting oor onderwerpe en prysgeld hier af.

Nuwe bestuur van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging vir 2015 verkies

Corlietha Swart 2014-11-25 Die nuwe BSV-bestuur, wat vir 2015 aan die stuur van BSV-sake sal staan, is tydens die jaarlikse algemene jaarvergadering en afsluiting, wat op 13 November plaasgevind het, verkies.

kykNET-Rapport Boekpryse: wenners aangekondig!

2014-11-21 Die wenners van die nuwe kykNET-Rapport Boekpryse is aangekondig by ’n middagete in die Westin Hotel in Kaapstad op Vrydag 21 November. Hier is die aankondiging en uitslag.

Jan Lion Cachet (1838–1912)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2014-11-20

Die Heer H Altman, visekonsul van Nederland, sê in sy huldeblyk aan Jan Leon Cachet: “Hij was ’n vriend en raadsman van baie. Hier is heengegaan een groot Nederlander ... ook een groot Afrikaander. Maar hij was ook een groot mens.”

Bekendstelling van Antjie Krog se Mede-wete op Stellenbosch

2014-11-20 Antjie Krog het op Woensdag, 19 November, haar nuwe digbundel Mede-wete by Protea Boekwinkel in Stellenbosch bekend gestel.

ATKV-Herfsskool 2015

2014-11-20  Die ATKV-Skryfskool bied volgende jaar in Maart 'n skryfskool saam met Noordwes-Universiteit aan. Hou solank die datums oop.

Onderhoud: Winelands, wealth and work: transformations in the Dwars River Valley, Stellenbosch

Kees van der Waal, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2014-11-20

Marikana se mynprotes het in 2012 uitgebars. Later daardie jaar was daar ook werkersoproer in die wynlande. Onlangs was Dookoom se liedjie in die nuus. Kan arbeidsonrus weer plaasvind? Kees van der Waal vertel vir Naomi Meyer van sy studie van mense wat in 'n mooi streek en onder plofbare omstandighede woon. 

Biebouw-resensie: Slim leuens deur Lien Roux-de Jager

Nanette van Rooyen 2014-11-19 "Slim leuens is ’n lekkerlees-misdaadroman."

Review: Tales of the Metric System by Imraan Coovadia

Karina Magdalena Szczurek 2014-11-19 "'(N)ovels are more important than ever … because they enable us to exercise our minds … allow us to step back and see where the history is taking us.' Coovadia’s latest testifies not only to the truth of this statement, but also to so much more."

Boekbekendstelling: Die vierde stem, 27 November, Durbanville

2014-11-18 Ilza Roggebrand gesels met Francois Bloemhof oor sy jongste spanningsroman, Die vierde stem.

Resensie: Waarom soveel Bybelvertalings? Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings

Christo HJ van der Merwe 2014-11-18 In sy resensie van Waarom soveel Bybelvertalings? ondersoek Christo van der Merwe die geslaagdheid waarmee Jan van der Watt die vraag na soveel Bybelvertalings en watter een van al die vertalings ? mens dan moet kies beantwoord.

The South African Society for History Teaching's representative on the proposed one textbook policy

Rob Siebörger, Carine Janse van Rensburg 2014-11-18 "(L)earners will be led to think of school history as being contained and limited (“this is all you need to know to do well in history”), in complete contradiction to the essence of the discipline of history and to the multiplicity of sources of information available elsewhere."

“Hoe sal mens ’n ander, jouself ooit bevry?”: Herinneringe aan Charles Fryer

Danie Botha 2014-11-17  Danie Botha deel sy herinneringe sedert studentedae van Charles Fryer.

DBO se een boek per vak per graad: Waarom is die skrywers so stil?

2014-11-17 Die vermindering van die aantal titels op die voorgeskrewe lyste, sowel as die burokrasie van die voorleggingsproses, is slegte nuus vir literêre skrywers.

Onderhoud: Clinton V du Plessis gesels met Philip John

Clinton V du Plessis, Philip John 2014-11-17 "Hoe meer jy oor die dood dink, hoe intenser leef jy. En hoe intenser jy leef, hoe makliker kyk jy die kaf mis, hoe beter (hopelik) word jy as skeppende kunstenaar en mens."

Charles Fryer: 1946–2014

Annari van der Merwe 2014-11-17 "Soms was daar ’n stuitige gelag te hoor uit die fiksiehoek, ander kere weer ernstige argumentasie, want uitgeebesluite is nie ligtelik geneem nie. Al wat min of meer in oorweging gebring is, was die meriete van ’n manuskrip, of die uitgee daarvan so noodsaaklik was dat dit die afkap van ’n boom regverdig het."

Boekbekendstelling: Antjie Krog se Mede-Wete, 19 November, Stellenbosch

2014-11-17 Human & Rousseau stel op 19 November Antjie Krog se nuwe bundel, Mede-Wete, bekend by Protea-boekwinkel, Stellenbosch.

Boekbekendstelling: Nuwe stories 3, 20 November, Kaapstad

2014-11-17 Human & Rousseau stel op 20 November Nuwe Stories 3 bekend.

Boekbekendstelling: Kerneels Breytenbach se Ester, 29 November, Stellenbosch

2014-11-17 Elmarie Rautenbach gesels met Kerneels Breytenbach oor sy jongste roman, Ester. Sluit op 29 November by die gesprek aan in Protea Boekwinkel op Stellenbosch.
Top