Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Tien vrae: Mellet Moll oor Heilige Meetkunde, Swanesang en Nalewe.

Mellet Moll, Naomi Meyer 2014-10-28 "Ek het geleer ’n mens kan nie ervaring koop nie en digterskap het ’n onderliggende rypwordingsproses wat soos ’n blom oopvou op sy eie tyd en bloeiwyse. As ek dus iets moet uitsonder, is dit deursettingsvermoë."

Resensie: Witwatersrand deur Wilbur Smith

Kerneels Breytenbach 2014-10-28 "Skynbaar het die uitgewer die teks uitvoerig laat hersien, en al die seks en dinge laat terugplaas. Hierdie roman het Wilbur Smith se internasionale loopbaan geloods, en dinge wat hom by soveel lesers laat aanklank vind het, is in oorvloed hier teenwoordig."

Onderhoud met Benny Lindelauf

Benny Lindelauf, Naomi Meyer 2014-10-28 "Ha! Ik heb ontelbare dode punten gehad. Een schrijver is namelijk iemand die zelf problemen veroorzaakt en die dan ook weer zelf moet oplossen."

Fine Music Radio-resensie: Glipstroom deur Anemari Jansen

Madri Victor 2014-10-28 "Anemari Jansen vra met Glipstroom belangrike vrae rondom liefde en verhoudings, die idee van “huis” en ’n gevoel van behoort, sowel as die invloed van die verlede op ’n mens se optrede, begeertes en behoeftes."

Joint review – Heaven: New and Selected Poems and Holding Back

Finuala Dowling 2014-10-27 "Gus Ferguson and Douglas Reid Skinner are generous poets who live in their works as real characters (worried, bereaved, amused, enamoured) and who mind about their readers."

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Etienne van Heerden

Naomi Bruwer, Etienne van Heerden 2014-10-23 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Klimtol deur Etienne van Heerden is genomineer in die kategorie: Fiksie.

Johnita le Roux (1952–)

Erika Terblanche 2014-10-22 “Vir my is een van die grootste tragedies op aarde dat hopeloos te veel mense tot hul sterwensdag hul daaglikse plig doen sonder dat hul goddelike poten­siaal eens naastenby vervul is.” Johnita le Roux se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

LitNet Akademies-resensie-essay: Ons gaan 'n taal maak deur JC Steyn

Vic Webb Academic research 2014-10-22

Steyn gee ’n deeglike oorsig van die taalpolitieke geskiedenis van Afrikaans vanaf die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) en die verskyning van die eerste Afrikaanse koerant, Die Afrikaanse Patriot, in 1875 tot vandag.

Om 'n katvoet-leser te verlei

Martie Retief-Meiring 2014-10-22 "En ek wil hom vra ken hy die woord 'meesmuil'? Ken hy die woord 'knaterkraker'?" Martie Retief-Meiring resenseer Herman Lategan se Binnekring van spookasems.

Lesersindruk: Bloed, snot en spookasems

Koos Kombuis 2014-10-22 "'Jy’t ebola!' 'Kak, ek was nie onlangs in Sierra Leone nie!' 'Nou waar was jy dan die hele naweek? Ek het jou nooit gesien nie!' 'Ek het gehuil!' roep ek. 'Ek sit nou al die hele naweek op die agterstoep met ‘n glasie wyn en met Binnekring van spookasems!'"

Onderhoud met Chris Karsten oor Die respektabele Meneer Hartslief

Maryke Roberts 2014-10-22 Maryke Roberts gesels met Chris Karsten oor sy jongste roman, Die respektabele Meneer Hartslief.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Eben Venter

Naomi Bruwer, Eben Venter 2014-10-22 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Wolf, wolf deur Eben Venter is genomineer in die kategorie: Fiksie.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Dominique Botha

Naomi Bruwer 2014-10-22 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Valsrivier deur Dominique Botha is genomineer in die kategorie: Fiksie.

Skuil daar nog iets agter “een titel per vak, per graad, per taal”?

Nicol Faasen 2014-10-21 Nicol Faasen besin oor die agenda agter die voorgestelde beleid van een titel per vak, per graad, per taal.

Biebouw-resensie: Krokodil aan my skouer deur Christiaan Bakkes

Gerrit Rautenbach 2014-10-21 "Stoffel se grootste storie." Gerrit Rautenbach resenseer Christiaan Bakkes se Krokodil aan my skouer.

Benny Lindelauf in SA saam met ’n groot aantal LAPA-skrywers

Izak de Vries 2014-10-20  Benny Lindelauf (regs) is ’n Nederlandse outeur wat tans deur die land toer op uitnodiging van SASNEV, die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere.

Verklaring oor voorgestelde een-teksboek-beleid

Kerneels Breytenbach 2014-10-17 PEN Afrikaans spreek namens alle Afrikaanse skrywers sy diepste kommer uit oor die regering se sentraliseringsplanne vir die onderwys.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Zirk van den Berg

Naomi Bruwer, Zirk van den Berg 2014-10-16  Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgestel. ’n Ander mens deur Zirk van den Berg is genomineer in die kategorie: Film.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Marlize Hobbs

Naomi Bruwer, Marlize Hobbs 2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Score my ’n gwai deur Marlize Hobbs is genomineer in die kategorie: Film.
Top