Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Interview: I See You by Ishtiyaq Shukri

Ishtiyaq Shukri, Jonathan Amid 2014-08-13 "I am the people I know, the books I have read, the countries in which I have lived – and very nearly died. In January I visited the Yemeni island of Socotra. It is truly the most remarkable place I’ve even been to."

Terugvoering uit die kolonie

Jo Prins 2014-08-12  

Ken Barris + Michael Cope = Cope Barris

Ken Barris, Michael Cope 2014-08-12 "We worked the way we did because we’re the personalities we are, and we approach writing as we do, and the alchemy came from that wonderful unlikely combination."

A night train to Lisbon

Pouveer 2014-08-12 "En so was dit ook met A night train to Lisbon. In dié geval het die fliek my eers oorval en daarna móés ek net die boek ook lees."

Interview: Frankie Murrey on the Open Book Festival 2014

Frankie Murrey, Naomi Meyer 2014-08-11 "Really, though, for me success is seeing people coming out of events looking like the world has opened up to them ..."

NB-Uitgewers: Nuwe boeke in Augustus

2014-08-08  Daar is lekker nuwe publikasie vir elkeen in die gesin by NB-Uitgewers hierdie maand.

Oor sosiale betrokkenheid

Hein Willemse 2014-08-07  

Literary Trials: Janet Malcolm, Narrative Journalism and the Courtroom in South Africa and the United States

Anneke Rautenbach 2014-08-07 Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Anneke Rautenbach's abridged paper, Literary Trials: Janet Malcolm, Narrative Journalism and the Courtroom in South Africa and the United States.

Drawing South Africa Now: Writing Urban Environments in the Graphic Novel Form?

Dominic Davies 2014-08-07 Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Dominic Davies's abridged paper, "Drawing South Africa Now: Writing Urban Environments in the Graphic Novel Form?".

Writing South Africa Now 2014: The online edition

Imke van Heerden Academic research 2014-08-07 Writing South Africa Now: Twenty Years On, a one-day colloquium on South African literature, recently took place at the University of York, UK. This week, read Sanja Nivesjö's abridged paper.

Biebouw-resensie: Donker spoor deur Martin Steyn

Jonathan Amid Academic research 2014-08-07

"Steyn se geslypte styl – realisties maar nie kil of afsydig nie – asook sy oog vir besonderhede, sy ystergreep op die klein sowel as groot oomblikke van die vertelkuns, is verblydend. Hier voer 'showing' oor 'telling' die botoon."

Wat die flieks ons wys oor boeke

Suzette Myburgh 2014-08-06  

ATKV-Kinderboektoekennings 2014

2014-08-06 Hier is die wenners van die ATKV-Kinderboektoekennings 2014.

US Woordfees 2015: Saartjie Botha se visie

Saartjie Botha, Naomi Meyer 2014-08-06 "Dat die US Woordfees 'n fees van uitnemendheid sal wees wat mense roer en raak."

Biebouw-resensie: Gordel deur Adriaan Coetzee

Ihette Senekal 2014-08-05 Ihette Jacobs gee haar mening oor Adriaan Coetzee se debuutbundel.

Die bedryf van ’n aanlyn digkunsakademie

Nini Bennett-Moll 2014-08-05  

Vlooi en die sirkus by die Kunstekaap

Margit Meyer-Rödenbeck, Naomi Meyer 2014-08-05 Margit Meyer-Rödenbeck vertel vir Naomi Meyer hoe word Vlooi, die hoofkarakter in die voorgeskrewe leesboeke vir die grondslagfase, vanaf 11 tot 29 Augustus 2014 lewendig op die verhoog van die Kunstekaap.

Dark Windows deur Louis Greenberg

Fanie Viljoen 2014-08-04 "Op ’n Saterdagoggend mis ek my vlug huis toe omdat ek hierdie boek tien meter van die vlughek af sit en lees en vergeet van die wêreld om my. Maar is dit die moeite werd om jou vlug vir Dark Windows te verpas?"

Launch: Dare We Hope? by Pumla Gobodo-Madikizela

2014-08-01 Launch of Gobodo-Madikizela's new book, Dare We Hope?, 18 August at The Book Lounge.
Top