Erika Terblanche2014-09-23"Merwe Scholtz sal altyd binne die Afrikaanse letterkunde onthou word vir die sfeer van intellektuele opwinding wat hy met hom saamgedra het." Louise Viljoen. Merwe Scholtz se profiel is nou volledig bygewerk.
Máire Fisher, Jonathan Amid2014-09-23"What is particularly exciting is that Birdseye is appealing to a wide range of readers: from my sons and their friends in their twenties, to my father and mother-in-law in their eighties, to middle-aged men and women. I’m so happy about that – I love knowing that Birdseye is crossing all sorts of age boundaries."
Harry Kalmer2014-09-23"Die boek bied beslis 'n paar uur se lekker lees, en Rautenbach se manier om foto’s met teks te verweef werp weer eens goeie resultate af."
2014-09-23Mooiloop, saamgestel deur Gerrit Rautenbach en uitgegee deur LAPA-Uitgewers, is verlede week by Annelie Cilliers se huis in Centurion bekendgestel. Annelie het foto's van die geleentheid met LitNet gedeel.
Ena Jansen2014-09-23Lees Ena Jansen se laudatio by die oorhandiging van die Akademie vir Wetenskap en Kuns se erepenning vir vertaling aan Riet de Jong-Goossens by die Week van de Afrikaanse roman in Amsterdam.
Jaco Fouché2014-09-22"Sowat van ’n spanningslyn kry ’n mens nie oral nie en dit word deurentyd gehandhaaf – dit versnel selfs, hoe dieper ’n mens die donkerte van die verteller se nag op straat ingaan."
Ingrid Glorie2014-09-19Op Vrydag 19 September 2014 was in Amsterdam die afskop van die eerste Week van de Afrikaanse roman. Ingrid Glorie, koördinator van de Week en redakteur van Maandblad Zuid-Afrika, het die openingslesing gehou.
Stephanus Muller, Naomi Meyer2014-09-18"Nagmusiek is 'n transgressiewe teks op verskillende vlakke, en om vir soveel jare in 'n proses gewikkel te wees wat deurlopend toets en verstel en torring aan die grense waarbinne ek gemaklik is – dit het my verander."
Bettina Wyngaard2014-09-17"Michaels slaag ... meesterlik daarin om die leser subtiel daaraan te herinner dat die geharde bendelid net soveel behoefte aan familie het as die ryk sakeman, dat ons almal maar dieselfde dinge verlang."
2014-09-16Gerda Taljaard en Deborah Steinmair, in samewerking met Tafelberg-Uitgewers, nooi jou om ’n verhaal oor die mistieke, magiese, bosinnelike, onsigbare, onverklaarbare, metafisiese, onaardse, okkultiese en transendente te skryf.