Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

DJ Opperman 100 jaar: Lina Spies se bydrae

Lina Spies 2014-09-29 "Deur hom weet ek dat daar ’n soort liggaamlike intuïtiewe begryp van die lewe en die wêreld is, helderder as die koue intellektuele verstaan van kale woorde."

DJ Opperman 100 jaar: Dorothea van Zyl se bydrae

Dorothea van Zyl 2014-09-29 Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Onlangs het die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch 'n feesvieringsgeleentheid in die Wilcocksgebou op die kampus aangebied waar sy menslike nalatenskap geëer is. Dorothea van Zyl (organiseerder en aanbieder van die aand) deel haar bydrae by dié geleentheid.

DJ Opperman 100 jaar: In klank en beeld

2014-09-29 Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Hier is klank- en videobeelde van 'n onlangse feesgeleentheid ter viering van sy menslike nalatenskap by die Universiteit Stellenbosch.

Wen LAPA se Lekkerlit-boek vir September!

LAPA Uitgewers 2014-09-29 Ken jy die antwoord op die vraag hieronder? Jy het kans tot 1 Oktober 2014 om in te skryf.

Review of Divided Lives: Dreams of a Mother and Daughter by Lyndall Gordon

Karina Magdalena Szczurek 2014-09-29 "Literary history has a tendency to focus on the great deeds of renowned men. Women’s lives often end up sinking like dresses in a lagoon, pushed down by the rudders of ignorance and neglect. Lyndall Gordon’s writing inflates them with life-saving breath which allows them to float and sparkle in the sunlight of recognition."

Melville: Dyer in Coversation with Vladislavi?, 6 October

2014-09-29 Love Books and Wits School of Literature, Language and Media invite you to a conversation between Geoff Dyer and Ivan Vladislavi?.

Tien vrae: Francois Smith oor Kamphoer

Francois Smith, Naomi Meyer 2014-09-29 "Maar heeltyd met my gemoed soos ’n soeklig op alles onderweg. Dan sien ek langs die straat ’n boom, of tussen die winkelrakke iemand, ’n gesigsuitdrukking, ’n gebaar, en dit roer iets in my."

DJ Opperman onder die 100 gewildste Afrikaanse gedigte

2014-09-29 DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Hy was ook een van die min digters van wie etlike gedigte onder die honderd gewildste gedigte gekies is. Besoek http://gewildstegedigte.litnet.co.za/.

DJ Opperman 100 jaar: Wium van Zyl se bydrae

Wium van Zyl 2014-09-27 "Ons in kisklere kyk geboeid
in dié gat waar jy
Diederik, Johannes
dosent, digter, profeet
nou beslis
gaan uitvaar van lyf tot stof."

DJ Opperman 100 jaar: Etienne Britz se bydrae

2014-09-27 "Opperman was nie, soos Peter Blum, 'n genie wat vanaf die rand van die Afrikaanse bestel toegekyk het nie. Nee, hy was 'n bul naas die bul NP Van Wyk Louw. As letterkundige was hy die leermeester, keurder of bloemleser van ander digters – die groot 'tycoon' van ons literêre sisteem."

2014 Ingrid Jonker Prize for English Poetry

2014-09-26 Karin Schimke wins the 2014 Ingrid Jonker Prize for English Poetry

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in September 2014

LAPA Uitgewers 2014-09-26 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie September.  

DJ Opperman 100 jaar: Joan Hambidge se bydrae

Joan Hambidge 2014-09-26 "Opperman het my lewe gered."

Boekbekendstelling: Alta Cloete se Seisoene-reeks, Paarl

2014-09-25 U word uitgenooi na die bekendstelling van Alta Cloete se Seisoene-reeks.

Tien vrae: Henry Jack Cloete oor Draalnoot vir 'n janfiskaal

Henry Jack Cloete, Naomi Meyer 2014-09-25 Wat is die sin van die lewe, Henry Jack Cloete?

The Image of a Pie: Reflections on Open Book 2014

Karina Magdalena Szczurek 2014-09-25 "I should have started shedding tears at the beginning of the event, when the woman who is our national treasure, Sindiwe Magona, noticed that we were only a few people in the audience while the whole of South Africa should have been attending."

Sandton: Book Launch, The Rite Stuff

2014-09-25 Pharos Dictionaries and Nedbank invite you to the launch of The Write Stuff, the style guide with a difference.

Onderhoud: Draalnoot vir ‘n janfiskaal deur Henry Jack Cloete

Henry Jack Cloete, Jonathan Amid 2014-09-25 Joan Hambidge noem in haar resensie Draalnoot “’n roman wat soos ‘n Playstation-speletjie sy eie reëls neerlê.”

Wen saam met Mooirivier tydens Aardklop 2014!

2014-09-25 Skryf jou beste liefdesbriefie en wen.
Top