Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Laaste dans, Drienie deur Steve Hofmeyr

Izak de Vries 2014-06-25  Izak de Vries resenseer Laaste dans, Drienie deur Steve Hofmeyr.

CM van den Heever (1902–1957)

Erika Terblanche 2014-06-25 “Nóg die noodlot, nóg die dood kan uitmekaar hou wat die liefde bind.”

Antjie Krog: An Ethics of Body and Otherness, saamgestel deur Judith Lütge Coullie en Andries Visagie

Andries Visagie, Izak de Vries 2014-06-25 Die bekendstelling van die eerste akademiese boek in Engels oor die werk van Antjie Krog het onlangs by die onafhanklike boekwinkel Bibliophilia in Woodstock, Kaapstad plaasgevind. Andries Visagie gee sy indrukke en Izak de Vries deel sy foto's.

lewe = fees

Darryl David 2014-06-25  

Nasionale Skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging 2014

2014-06-25 Wen R15 000 prysgeld en ’n gratis slypskool bydie gewilde skrywer, Chanette Paul!

Wilna Adriaanse gesels op kykNET se Dagbreek

2014-06-25 Wilna Adriaanse se jongste roman, Dubbelspel, is onlangs deur NB-Uitgewers gepubliseer. Sy het op 25 Junie 2014 op kykNET se Dagbreek hieroor gesels.

Vertaalster Riet de Jong-Goossens krijgt erepenning

2014-06-25 De Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns heeft een Erepenning toegekend aan de Nederlandse vertaalster Riet de Jong-Goossens.

Die vere van die duiwel by Sigrid Schmidt

Sigrid Schmidt, Naomi Meyer 2014-06-25 Modern folklore: Sigrid Schmidt tells about the birth of her book Die vere van die duiwel.

Lokprent: Pleisters vir die dooies

LAPA Uitgewers 2014-06-25 Fanie Viljoen se jongste boek, Pleisters vir die dooies, verskyn eersdaags by LAPA.

Kopskoot: Onderhoud met Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg, Jonathan Amid 2014-06-24 Kopskoot is die volgende boek van 'n skrywer wie se skryfloopbaan met 'n groot knal afgeskop het. Rudie van Rensburg gesels met Jonathan Amid.

Reader's review: London Cape Town Joburg by Zukiswa Wanner

Jonathan Amid 2014-06-23 "Three places and many heartbreaks in this superb novel." Jonathan Amid shares his thoughts on this book by Zukiswa Wanner.

Kopskoot deur Rudie van Rensburg

Lien Botha 2014-06-23 "Laat ons begin by die kwas − daardie agbare instrument wat Suid-Afrikaanse kunsversamelaars laat kwyl en wat die sleutel is tot inspekteur Kassie Kasselman se deurbraak wanneer hy ’n reeks moorde op ses-en-vyftig-jarige wit mans ondersoek."

Boekbekendstelling: Goeiemôre, mnr Mandela deur Zelda la Grange

Nadia de Kock 2014-06-20 Zelda la Grange se boek Goeiemôre, mnr Mandela en Good Morning, Mr Mandela het gelyktydig by Penguin SA verskyn. Nadia de Kock het op 19 Junie 2014 by die boekbekendstelling in Johannesburg gaan foto's neem.

Fotoblad: Suid-Afrikaanse Boekebeurs 2014

Naomi Bruwer 2014-06-19 Die Suid-Afrikaanse Boekebeurs het die afgelope naweek in Kaapstad plaasgevind. 

Interview: Rita Barnard on The Cambridge Companion to Nelson Mandela

Rita Barnard, Jonathan Amid 2014-06-19 "How could we avoid being overtaken by history?"
Top