Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Book launch: 80 gays around the world
2014-06-18 You are invited to Bibliophilia in Cape Town on the 25th of June 2014 for the launch of 80 gays around the world.Cape Town launch: Our Madiba by Melanie Verwoerd
2014-06-16 Tafelberg and Love Books invite you to the Cape Town launch of Our Madiba compiled by Melanie Verwoerd.Nuwe boeke by LAPA Uitgewers: Junie 2014
2014-06-13 Misdaadfiksie, romanses en handwerkboeke. LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Junie.Book launch: Our Madiba
2014-06-13 Tafelberg and Love Books invite you to the launch of Our Madiba compiled by Melanie Verwoerd.Briewe deur die lug: Inleiding
2014-06-12 Poolshoogte is nie die eerste aanlyn skrywerskongres op LitNet nie. Briewe deur die lug het in 2000 plaasgevind en is daarna in boekvorm deur Tafelberg uitgegee. Hier is Etienne van Heerden se inleiding wat in die boek verskyn het.South African Book Fair 2014: Hardebaard
2014-06-11 Drie van Suid-Afrika se beste misdaadskrywers deel 'n verhoog.Absa KKNK: Teksontwikkelingsprojek nou oop vir inskrywings
2014-06-11Die Absa KKNK, met die ondersteuning van die Dagbreek Trust, is op soek na opkomende en gevestigde skrywers – wat nog nooit van te vore toneelstukke geskryf het nie – se oorspronklike en kreatiewe voorstelle wat tot opwindende en aangrypende teater kan lei.
